LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+26
B&B in Ridgeworth

Sontyger Guesthouse



  • 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Begonia Way, Ridgeworth, Bellville, 7535, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sontyger Guesthouse is sentraal geleë in Kaapstad se Noordelike Voorstede, het maklike toegang tot die N1 en is stapafstand vanaf die Tyger Valley Shopping Centre, Bellville Velodrome en Virgin Active Gym.

Verblyf is beskikbaar in gastekamers met slaapplek vir 2, 'n gesinskamer, 'n sakpaskamer, 'n groot selfsorg-eenheid, klein selfsorg-eenheid en 'n selfsorghuis. Elke kamer het 'n gasvryheidskinkbord, DStv, yskas, lugversorging en gratis WiFi. Die sakpaskamer is geskik vir 'n enkelreisiger en het toegang tot 'n aparte, maar privaat badkamer. Die selfsorg-eenhede en huis het elk 'n kombuis wat ten volle toegerus is.

Die heerlike ontbyt elke oggend sal beide sakelui en gesinne pas. In die middag kan gaste in die braaikamer of om die plonspoel ontspan.

Sontyger Guesthouse is naby Tafelberg, die V&A Waterfront, die wynlande en strande. Die gastehuis is 16 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en is binne maklike bereik van gholfbane, restaurante en die besighede in die Tyger Waterfront, Edwardstraat en Durbanville-area.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Lughawe-vervoer op versoek
Skoonmaakdiens
Fietsry

Kamers

Sakpas-kamer
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n aparte, maar privaat badkamer met 'n stort. Daar is lugversorging, 'n waaier, kluis, haardroër, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met Openview.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a bed only basis.

Huisreëls

Ekstra gaste word nie toegelaat nie.
Geen harde musiek of geraas na 22:00 nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is lugversorging, 'n waaier, kluis, haardroër, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a bed only basis.

Huisreëls

Ekstra gaste word nie toegelaat nie.
Geen harde musiek of geraas na 22:00 nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Dubbelkamer met bad
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is lugversorging, 'n waaier, haardroër, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met DStv. Die eenheid het ook sy eie ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a bed only basis.

Huisreëls

Ekstra gaste word nie toegelaat nie.
Geen harde musiek of geraas na 22:00 nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Klein selfsorg-eenheid
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is lugversorging, 'n waaier, kluis, haardroër, 'n kombuisie, eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met DStv. Die eenheid het ook sy eie ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ekstra gaste word nie toegelaat nie.
Geen harde musiek of geraas na 22:00 nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

2-Enkelbedkamers
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is lugversorging, 'n waaier, kluis, haardroër, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a bed only basis.

Huisreëls

Ekstra gaste word nie toegelaat nie.
Geen harde musiek of geraas na 22:00 nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Groot Selfsorg-eenheid
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 5 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is lugversorging, haardroër, ten volle toegeruste kombuis, eetarea, sitarea, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met DStv. Die eenheid het ook 'n stoep, braai-area en sy eie ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

5

3 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ekstra gaste word nie toegelaat nie.
Geen harde musiek of geraas na 22:00 nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Familiekamer
Vanaf
Vanaf R1 170
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 4 gaste en het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is lugversorging, 'n waaier, kluis, haardroër, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolfoond, WiFi en 'n TV.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Mikrogolfoond
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a bed only basis.

Huisreëls

Ekstra gaste word nie toegelaat nie.
Geen harde musiek of geraas na 22:00 nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Selfsorghuis
Vanaf
Vanaf R1 690
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 9 persone
  • 6 volwassenes, 2 kinders, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die huis geskik vir 6 volwassenes en 3 kinders en het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n enkelbed vir kinders in die leefarea. Dit sitarea het 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die ruim leefarea en kombuis is oopplan en die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 2 braai-areas, een binne en een buite.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 1

1 x Kinderbed vir 1

Leefarea

1

1 x Kinderbedjie

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ekstra gaste word nie toegelaat nie.
Geen harde musiek of geraas na 22:00 nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Johan B
5.0
Waarde vir geld. Ja, was netjiese en rustige oorbly, met vriendelike diens.
Okt 2026
Hercules E
Gesin met tieners
5.0
Very nice place and would recommend to anyone. We had a pleasant stay, thanks, no issues.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Sumeshni P
Besigheidsreis
5.0
Excellent hospitality, immaculately clean and safe. Would recommend. Stay was very pleasant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Alida D
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig en netjies met alles wat benodig word. Lekker gebly. Netjies en baie veilig. Gasvrou altyd beskikbaar.
Mrt 2026
Johan H
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike rusplek onder die son. Ons het met 'n baie laat vlug in Kaapstad aangekom, maar Sontyger het ons vriendelik ontvang en verwelkom! Die kamer i...
Sien meer
Feb 2026

4.6/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Johan B
Kort verblyf
5.0
Okt 2026

Waarde vir geld. Ja, was netjiese en rustige oorbly, met vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hercules E
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Very nice place and would recommend to anyone. We had a pleasant stay, thanks, no issues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Sontyger Guesthouse
Thank you for your kind words. Louise

Sumeshni P
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Excellent hospitality, immaculately clean and safe. Would recommend. Stay was very pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Sontyger Guesthouse
Thank you.

Alida D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Veilig en netjies met alles wat benodig word. Lekker gebly. Netjies en baie veilig. Gasvrou altyd beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Sontyger Guesthouse
Baie dankie, Alida.

Johan H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlike rusplek onder die son. Ons het met 'n baie laat vlug in Kaapstad aangekom, maar Sontyger het ons vriendelik ontvang en verwelkom! Die kamer is ruim en goed toegerus met alles soos geadverteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Sontyger Guesthouse
Hallo Johan, baie dankie. Net 'n plesier, Louise.

Allan B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Pleasant. It was a short stay overnight, so basically only slept there. Staff were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Sontyger Guesthouse
Thank you.

Pauline B
1 nag
5.0
Jan 2026

Vriendelike ontvangs en goed toegeruste verblyf. Heerlik gebly! Van die vriendelike ontvangs tot die netjiese en goed toegeruste kamer! Gerieflik naby winkels en restaurante! Sal definitief weer gebruik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Sontyger Guesthouse
Baie dankie, altyd welkom.

Monique C
1 nag
4.6
Jan 2026

Pleasant and satisfactory. Everything was great, much more private than I expected. The only problem was the dirty carpets in my room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Owen S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2026

Place was neat and good for sleepovers. Place was neat and clean. The only problem was that it was on the main road and trucks go past and make a noise early in the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Stienie K
Lang verblyf
4.0
Jan 2026

Heerlik en rustige kuier. Ek het baie lekker gebly. 'n Klein microwave sal nogal 'n groot verskil maak. - al is dit 'n bed en breakfast - ander etes is nogal moeilik as jy dit nie kan warmmaak nie. Ek is nie 'n uiteet persoon nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 12 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink Sontyger Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 20:00
Uitklok Voor 10:00
Sakpas-kamer
Rates displayed are on a bed only basis.
Dubbelkamer
Rates displayed are on a bed only basis.
Dubbelkamer met bad
Rates displayed are on a bed only basis.
Klein selfsorg-eenheid
Selfsorg
2-Enkelbedkamers
Rates displayed are on a bed only basis.
Groot Selfsorg-eenheid
Selfsorg
Familiekamer
Rates displayed are on a bed only basis.
Selfsorghuis
Selfsorg

Ekstra gaste word nie toegelaat nie.
Geen harde musiek of geraas na 22:00 nie.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Begonia Way, Ridgeworth, Bellville, 7535, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxNTcyODc5LTU2YjYtNDM3Ni04OGE0LTM2NTY0NDRkZmNjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 96 5 1 5 2 Begonia Way Ridgeworth 7535 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.875486075338 18.638203248479