Sonvanger
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekatstraat 62, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Sonvanger is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in die kusdorp Tergniet. Dié eiendom is sowat 500 m vanaf die strand en is die ideale basis vanwaar gaste dié deel van die Tuinroete se besienswaardighede kan verken.
Die woonstel is in die eiendom se tuin en het 'n privaat ingang. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n hoekbad en 'n aparte stort. Die oopplan -kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond.
Die leefarea het 'n TV met DStv, 'n DVD-speler en 'n radio. Die sitarea lei na 'n onderdakstoep met 'n tafel, bankies en 'n braai-area. Daar is ook 'n buitestort en veilige parkeerplek vir 1 voertuig.
Sonvanger is ideaal geleë en is net 'n paar minute se ry vanaf 'n paar restaurante. Dit is sowat 24 km vanaf George Lughawe en Mosselbaai se middedorp.
Slaapplek
’n Bespreking by Sonvanger sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jorina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Jaar gelys 4
Ligging
- Seekatstraat 62, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Sonvanger het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Tergniet Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekatstraat 62, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom