Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonvanger

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lea Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Sonvanger
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Zanie H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie lekker gebly en ons was so mooi ontvang. Dankie.

Baie lekker gebly en so mooi ontvang! Met ontvang het die eienaar vir ons muffins saam gegee. Sal dit aanbeveel vir enige een.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilmari W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmari W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n uitstekende kuier gewees.

Ons het heerlik gebly en was wonderlik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonvanger se terugvoer

Dankie vir julle ook. Julle is baie aangename gaste gewees! Hoop om weer te sien.
Lea

Sonvanger
Kotie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kotie V
Saam met vriende

Luilekker in Parys.

Eienaar baie behulpsaam en gasvry. Eenheid is netjies, ruim genoeg. Ekstra sitplek op stoep en braai area. Veilig. Ons het lekker gebly. Kan hulle met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonvanger se terugvoer

Dankie vir julle mooi terugvoer. Dit is lekker om vir mense soos julle die beste te bied.

Sonvanger
Corne V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf.

Dit is die tweede keer dat ons hier oornag. Ons het in kamer 1 gebly, dit is vir seker groot genoeg vir 4 volwassenes. Die eenheid is groot, netjies, skoon en ruim, en dit het ook sonkrag. Daar is 'n groot kombuis met alles wat jy nodig het, en 'n gerieflike sitkamer. Die gasvrou is baie vriendelik. Ons sal verseker weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonvanger se terugvoer

Dankie vir jul goeie terugvoering. Dit is lekker om vir mense soos julle die beste te bied.

Sonvanger
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steytlerstraat 25, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d8ab943e7ac40dc6be44c377e5c60817145f85f7a094091d02852e488b17f70533673717fb8cc6cff55ff3c2cc022276601?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 25 Steytler Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.9049015 27.4465767
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem