Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonvanger Villa

Selfsorg
Sonvanger
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Sonvanger Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike eenheid wat smaakvol versier is in die kusdorpie, Yzerfontein. Die huis is ideaal geleë sowat 450 m vanaf die strand. Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers waarvan 1 en suite is, en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea, met 'n binnebraai. Die hoof- en tweede slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n stapelbed vir kinders. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea het 'n sitarea. Die huis het ook 'n lieflike braai-area. Daar is 'n patio aan die voorkant en 'n balkon aan die agterkant van die villa wat uitsigte oor die landerye bied. Yzerfontein bied plaaslike winkels en restaurante naby Sonvanger Villa.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderstapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Memories Villa
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Memories Villa beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof en 'n oond toegerus. Gaste kan in die buite-area braai.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-rylaan, Yzerfontein, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88b7086dcb390f115bfea0bfc212c68cefc83928a96a2bcde6ad39bafda110b347a32920682977e31904fa7ac233523669f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Atlantic Drive Yzerfontein 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.370626231304 18.179231440382
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem