Beskrywing
Die gastehuis het 8 dubbelkamers wat elkeen beskik oor en suite-badkamers en perkallinne. Ses van die kamers bied toegang tot 'n veranda wat oor die tuin en verhitte swembad uitkyk. Die kamers het elkeen 2 driekwartbeddens of 'n dubbelbed, afhangende van jou behoeftes. Kinders van alle ouderdomme is welkom en 'n ekstra bed kan ook gereël word. Die kamers by Sonyador bied elkeen koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n plafonwaaier, 'n TV met plaaslike kanale, WiFi, 'n haardroër en 'n lessenaar of spieëltafel met goeie beligting. Die gastehuis het ook 'n sitarea, ekstra komberse, 'n verwarmer vir koue winteraande, teëlvloere en dubbel-glasuurvensters.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Rook is streng verbode in al ons eenhede, maar gaste kan in buitelug-areas soos die veranda, binnehof, lapa of by die swembad rook.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
43 Beechcraft Avenue, Impala Park, Boksburg, 1459, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang