Sooffah Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sooffah Gastehuis - dit beteken PLEK VAN RUS - is 'n oase van gemak en rustigheid, met 'n dosis persoonlike diens, en is gerieflik geleë in Florida, te Roodepoort, Johannesburg, aan die Weste van Gauteng.(Naby aan Unisa se Florida-kampus, Flora-kliniek, Gold Reef City, NASREC, Soccer City en Randburg). Ons is ook naby geleë aan alle industriële areas aan die Wesrand. Die Sooffah Gastehuis (B&B), bied uitstaande B&B akkommodasie en professionele konferensiegeriewe vir besigheid en plesier.

GERIEWE:
* 10 Pragtig gemeubileerde en suite slaapkamers
* Tee-en koffiegeriewe
* Kroegyskaste in elke kamer
* Swembad
* Private uitgang wat lei na die tuin
* Veilige en sekure parkering - elektriese omheining
* Heerlike ontbyt (streng halaal, vegetaries, diabeties of spesifieke dieëtvereistes word voorsiening voor gemaak)
* Middag- en aandete op versoek
* Satelliet TV en MNet in die slaapkamers
* WiFi-internet
* Faks en kopieërgeriewe
* Wasgoed op versoek

KONFERENSIEGERIEWE:
* Konferensiegeriewe vir 12 tot 40 afgevaardigdes
* Alle toerusting word voorsien
* Maaltye word verskaf
* Klein partytjies/funksies vir ± 70 persone

VERVOER:
Die Sooffah Gasetehuis is ongelooflik gerieflik. Ons bied 'n wonderlike pendeldiens. Met vroeë kennisgewing, en teen addisionele koste, sal ons verseker dat ons gaste vervoer het na en van hulle bestemmings, bv. na en van die lughawe en na vergaderings in en om die area sowel as na die winkelsentrums.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sooffah Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R740 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za