Avo Tree Guesthouse
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Madeleine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 18
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Mhlanganiseli T - Apr 2024
Algehele gradering
The hospitality is top notch.
Rene J - Apr 2024
Algehele gradering
Veilig. Skoon. Stil.
Andries D - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik, sentraal, waarde vir geld.
Willem V - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig.
Chantelle V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ligging en uitleg perfek. Sal 100% aanbeveel vir familie en vriende.
Anne S - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Courtney W - Feb 2024
Algehele gradering
Short but great. Definitely a place to go, its peaceful & relaxing for your mind.
Avo Tree Guesthouse se terugvoer
Hi Courtney.
Baie dankie vir die mooi review. Ek waardeer dit opreg. Alles van die beste vir jou.
Groete, Madeleine
Shawn W - Feb 2024
Algehele gradering
Tranquil oasis, warm hospitality, cozy comforts, and lush surroundings.
Lees meerChristiaan L - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties, baie gerieflik, skoon en netjies.
Avo Tree Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie wat vir ons baie belangrik is. Baie dankie dat julle die eenheid so netjies gelos het. Julle is eersteklas gaste.
Groete, Madeleine
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thom-straat 3, Esterville, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom