Sossus Oasis Campsite
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Taleni Africa Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 100
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Runa V - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier by Sossus Oasis Campsite.
Petrus T - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was lekker.
Sossus Oasis Campsite se terugvoer
Beste Petrus,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer!
Bly julle het die kampering by ons Oasis geniet en ons sien uit om julle weer te verwelkom!
Beste wense,
Die Sossus Oasis Span
Hanika G - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gekamp, en die kinders het die swembad baie geniet.
Sossus Oasis Campsite se terugvoer
Beste Hanika,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer!
So bly julle het ons ligging, netjiese kampeerplekke en swembad geniet!
Sien uit om julle weer te verwelkom!
Beste wense,
Die Sossus Oasis Span
Sonja V - Jan 2024
Algehele gradering
Asemrowend!
Sossus Oasis Campsite se terugvoer
Beste Sonja,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer en aanbeveling!
Ons is so bly julle het die privaat badkamers, lekker swembad en die wilde diere wat daar rondloop geniet!
Sien uit om julle weer te verwelkom!
Beste wense,
Die Sossus Oasis Span
Maretha E - Des 2023
Algehele gradering
Vryheid en vrede.
Sossus Oasis Campsite se terugvoer
Beste Maretha,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is baie bly julle het ons gerieflike kampplekke geniet en die gevoel van vryheid! Sien uit om jul weer te verwelkom!
Beste wense,
Die Sossus Oasis Span
Marie W - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens en gerieflike skoon kamplekke.
Sossus Oasis Campsite se terugvoer
Beste Marie,
Baie dankie vir die uitstekende terugvoer!
Ons is baie bly julle het ons skoon en gerieflike kampeerplekke geniet!
Sien uit om jul weer te sien!
Beste wense,
Die Sossus Oasis Span
Thinus V - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflike kamp met 'n mooi uitsig.
Sossus Oasis Campsite se terugvoer
Beste Thinus,
Dankie vir die terugvoer.
Bly julle het lekker gekamp en die uitsig geniet.
Daar is koeponne by die winkel beskikbaar vir WiFi. Ons stuur ons spanne gereeld om rommel te verwyder.
Sien uit om julle weer te sien.
Beste wense,
Die Sossus Oasis Span
Stephanie B - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlike woestyn kuier.
Lees meerSossus Oasis Campsite se terugvoer
Beste Stephanie,
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons is bly om te hoor julle het julle kampering by ons geniet en ook die asemrowende natuurskoon!
Die jakkalse is maar in die rondte en ons probeer gaste waarsku om nie goed buite en in hul bereik te los nie - jammer vir die ongerief.
Sien uit om jul weer te verwelkom!
Beste wense,
Die Sossus Oasis Span
Deon D - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker kampplek wat ek beslis kan aanbeveel en weer sal gebruik.
Sossus Oasis Campsite se terugvoer
Beste Deon,
Baie dankie vir die aanbeveling!
Bly julle het die kampering geniet, buiten die koue.
Sien uit om jul weer te verwelkom!
Beste wense,
Die Sossus Oasis Span
Lizelle C - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker gekamp. Badkamer goed. Besige hoofpad langs kampplek.
Sossus Oasis Campsite se terugvoer
Dear Lizelle
Thank you for the review. It is most appreciated.
We are happy to hear you enjoyed your stay.
Have a great day further.
Best Regards
Taleni Reservations Team
Stefan B - Apr 2023
Algehele gradering
Beste kampplek in die Namib, oppas net vir die jakkals.
Sossus Oasis Campsite se terugvoer
Beste Stefan, baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons is baie bly julle het ons vriendelike diens en kampeerplekke geniet. Ja, die jakkalse hier het al 'n liefde vir skoene ontwikkel wat die mense buite hul tente laat staan. Hoop om julle weer te sien. Beste wense. Die Sossus Oasis Span
Anna-marie B - Jan 2023
Algehele gradering
Asemrowende sonsondergange. Heerlike warm storte.
Sossus Oasis Campsite se terugvoer
Beste Anna-marie, baie dankie vir die goeie terugvoering. So bly julle het die skoon geriewe, die privaatheid en stil omgewing geniet. Sien uit om julle weer te verwelkom. Beste wense. Die Sossus Oasis span
Mmc D - Nov 2022
Algehele gradering
Ligging, netjies skoon en veilig.
Sossus Oasis Campsite se terugvoer
Beste Maria (Ria),
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer en aanbeveling.
Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Beste wense,
Die Sossus Oasis span
Marius L - Jun 2022
Algehele gradering
Puik, bekostigbare akkommodasie en geriewe vir kampeerders.
Sossus Oasis Campsite se terugvoer
Beste Marius,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer en aanbeveling - Bly julle het ons ligging en geriewe geniet!
Ons sien uit om julle weer te verwelkom!
Beste wense,
Die Sossus Oasis span
Jan K - Jun 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf naby aan Sossusvlei. Goeie ligging en al die geriewe wat jy benodig. Het nie verwag om WiFi daar te ontvang nie.
Sossus Oasis Campsite se terugvoer
Beste Jan.
Baie dankie vir die puik terugvoer!
Ons is baie bly om te hoor julle het ons ligging, geriewe en die Wi-Fi geniet!
Sien uit om julle weer te sien!
Beste wense,
Die Sossus Oasis span
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Niel R - Mrt 2022
Algehele gradering
Touch and go.
Sossus Oasis Campsite se terugvoer
Dankie Niel vir die goeie terugvoer al was die kuiertjie kort!
Sien uit om julle weer te verwelkom vir hopelik 'n langer kuier by ons met jul volgende toer na Sossusvlei!
Best wense,
Die Sossus Oasis Span
John C - Feb 2022
Algehele gradering
Fasiliteite netjies en lieflik onderhou.
Sossus Oasis Campsite se terugvoer
Beste John,
Baie Dankie vir die wonderlike terugvoer!
Ons is baie bly om te hoor julle het ons fasilitiete en swembad geniet asook die vriendelike diens van ons personeel!
Sien uit om jul weer te verwelkom!
Best wense,
Die Sossus Oasis Span
Elize M - Des 2021
Algehele gradering
Afgesonder maar 'n belewenis.
Sossus Oasis Campsite se terugvoer
Beste Elize
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is baie bly julle het die kampering met privaat badkamer en kombuisie by elke staanplek geniet!
Sien uit om jul weer te verwelkom met jul volgende kuiertjie in die woestyn.
Best wense,
Die Sossus Oasis Span
Cobus B - Okt 2021
Algehele gradering
Puik kampplek.
Sossus Oasis Campsite se terugvoer
Beste Cobus,
Baie dankie vir die uitstekende terugvoering.
Ons is baie bly dat julle ons geriewe asook die skoon en netjiese kampplek geniet het.
Sien uit na julle volgende kuier.
Groete,
Die Sossus Oasis Span
Jakes L - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtig, rustig en gerieflik.
Sossus Oasis Campsite se terugvoer
Hallo Jakes,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Bly julle het lekker gekamp by ons.
Sien uit om julle te verwelkom wanneer julle weer in die woestyn kom kuier.
Groete,
Die Sossus Oasis Span
Cecilia F - Jul 2021
Algehele gradering
Baie nice met jou eie badkamer en kombuisie.
Sossus Oasis Campsite se terugvoer
Baie dankie vir die goeie sterre toegeken en terugvoer van julle kampering einde Julie.
Bly julle het die privaat ablusie en kombuisie geniet - Ja die oosweer het ongelukkig in daardie tyd opgekom van die see se kant af. In die somer hitte is dit beter om net die riete te hê by die storte.
Hoop om julle weer te sien!
Stuart C - Jul 2021
Algehele gradering
Everything you need, very neat and well thought out camp.
Sossus Oasis Campsite se terugvoer
Dear Stuart,
Thank you for the feedback.
We are glad you enjoyed your stay as well as the well-stocked shop and friendly service you received from our staff.
We do have an onsite maintenance team who could have immediately tended to your issues, but we have given your list to our team to tend to, if it wasn't fixed already in the meantime.
Looking forward to welcome you back.
Best wishes,
The Sossus Oasis Team
Angie R - Jun 2021
Algehele gradering
Staff was friendly and helpful and over all stay was great.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Staf was vriendelik en hulpvaardig en ons verblyf oor die algemeen was goed.
Dit is skoon met alles wat jy nodig het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sossus Oasis Campsite se terugvoer
Dear Angie,
Thank you for the superb ratings and review!
We are very pleased that you enjoyed your stay and the friendly service you received from our staff!
Looking forward to welcome you back!
Best wishes,
The Sossus Oasis Team
Jannie B - Jun 2021
Algehele gradering
Altyd lekker om hier te bly.
Sossus Oasis Campsite se terugvoer
Baie dankie Jannie, vir die mooi terugvoer.
Ons is baie bly julle geniet die privaatheid asook die geriewe.
Hoop ons sien julle weer binnekort.
Vriendelike Groete
Die Sossus Oasis Span
Hein T - Jun 2021
Algehele gradering
Weer 'n goeie ondervinding, maar verblyf kort aandag.
Sossus Oasis Campsite se terugvoer
Hallo Hein,
Dankie vir die terugvoer - Dit is gedeel met ons bestuurder by die kampplek wat aandag sal gee aan die klagte.
Hoop ons kan jul weer in die toekoms verwelkom.
Groete,
Die Sossus Oasis span
Anneline M - Mei 2021
Algehele gradering
Gerieflik geleë naby ingang van park en garage. Staanplek-fasiliteite perfek met 'n swembad om dit af te rond.
Sossus Oasis Campsite se terugvoer
Baie dankie Anneline vir die fantastiese terugvoer!
Ons is baie bly julle het ons fasiliteite geniet asook ons perfekte ligging en die mooi sonsondergange.
Sien uit dat julle weer by ons kom kuier!
Groete,
Wojciech P - Apr 2021
Algehele gradering
Perfect camp, and we have seen many.
Sossus Oasis Campsite se terugvoer
Dear Wojciech,
Thank you for the wonderful ratings and review.
Glad you enjoyed your stay with us as well as the nearby shop at our service station.
Looking forward to welcoming you back.
Best wishes,
The Sossus Oasis Team
Allan L - Apr 2021
Algehele gradering
Excellent, except for the noise from the bar at the restaurant on site that carries on every night till after midnight, at distortion level!
Sossus Oasis Campsite se terugvoer
Dear Allan,
Thank you for the good ratings and feedback.
We don't have a restaurant or bar onsite, but experienced an issue with neighboring staff quarters noise levels which have been sorted.
Hope we can welcome you back in the future.
Best wishes,
The Sossus Oasis Team
John H - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderful.
Sossus Oasis Campsite se terugvoer
Dear John,
Thanks so much for the excellent ratings and review. Delighted that you enjoyed camping with us and the helpful service you received from our staff.
We look forward to welcome you back during your next visit to Sossusvlei.
Best wishes,
The Sossus Oasis Team
Erick H - Okt 2019
Algehele gradering
Woestynkamp.
Sossus Oasis Campsite se terugvoer
Beste Erick,
Baie dankie vir die terugvoer! Bly julle het ons gerieflike ligging, mooi omgewing en wild wat rondloop geniet! Sandstorms gebeur baie min en om ekstra beskutting te bou sal maak dat die kampplek ongelooflik warm sal word as dit nie 'n luggie laat deurtrek nie.
Sien uit na jul volgende kuier!
Groete,
Die Sossus Oasis Span
Andre En Riana V - Aug 2019
Algehele gradering
Lekker ontspan in die woestyn.
Lees meerSossus Oasis Campsite se terugvoer
Baie dankie Riana vir jou terugvoer! Bly julle het ons kampeerplek geniet, die privaat geriewe, warm water en die gerief van die garage en winkel. Ons is nie deel van die regering se NWR nie, dus kan jul eers met sonsopkoms ingaan na die Park wanneer die hekke oopmaak, maar dan is julle darem regoor die hek om in die ry in te val.
Sien uit om jul weer te verwelkom.
Beste wense,
Die Sossus Oasis Span
Heineke Z - Jun 2019
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike plekkie. Pragtig, netjies en uitstekende diens. Dankie Waldo en vroutjie!
Sossus Oasis Campsite se terugvoer
Beste Heineke,
Dankie vir die fantastiese terugvoer! Ons is baie bly julle het ons geriewe geniet en ook die uitstekende diens wat julle ontvang het! Sien uit om julle weer te verwelkom!
Beste wense,
Die Sossus Oasis Span
Pieter S - Jun 2019
Algehele gradering
Ongelooflik.
Sossus Oasis Campsite se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Pieter!
Ons is baie bly dat jul ons ligging geniet het asook ons netjiese kampeerplekke!
Sien uit na jul volgende kuier!
Groete,
Die Sossus Oasis Span
Paul P - Jun 2019
Algehele gradering
Nice accommodation.
Sossus Oasis Campsite se terugvoer
Dear Paul,
Thanks for the recommendation and the positive ratings. We are looking forward to welcome you back during your next visit to Sossusvlei!
Best wishes,
The Sossus Oasis Team
Kobus J - Apr 2019
Algehele gradering
Gerieflike kampplek met eie kombuis, badkamer en leefarea.
Sossus Oasis Campsite se terugvoer
Dankie Kobus vir die positiewe terugvoer.
Bly om te hoor u het die privaat ablusie en afdak by die kampeerplekke geniet en so ook ons toegeruste winkel en diens wat u van ons personeel ontvang het.
Sien uit om u weer te verwelkom.
Beste wense,
Die Sossus Oasis Span
Jan S - Mrt 2019
Algehele gradering
Puik.
Sossus Oasis Campsite se terugvoer
Baie dankie vir die fantastiese terugvoer.
Ons is baie bly julle het lekker by ons gekuier.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Die Sossus Oasis Span
Yolanda S - Mrt 2019
Algehele gradering
Fairly okay.
Sossus Oasis Campsite se terugvoer
Dear Yolanda,
Thank you for the review. Glad you enjoyed your stay at our Sossus Oasis Camp Site.
We are situated in the middle of the Desert and more than 330 km from Windhoek, The logistics and transport costs involved in getting items to Sossus Oasis are huge, thus understandably items in this shop will be more expensive than in any major town. Our apologies that our service levels were not on par.
Best wishes,
The Sossus Oasis Team
Stephanie V - Feb 2019
Algehele gradering
Stunning.
Sossus Oasis Campsite se terugvoer
Baie Dankie vir die positiewe terugvoer Stephanie!
Bly julle het gehou van ons oase in die woestyn!
Sien uit na jul volgende kuier!
Best wense,
Die Sossus Oasis Span
Cara V - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Sossus Oasis Campsite se terugvoer
Dankie Cara vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het ons ligging geniet asook die skoon en netjiese fasiliteite.
Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Beste wense
Die Sossus Oasis span.
Franzette K - Des 2018
Algehele gradering
Gerief en gemak in die wye, oop vlaktes.
Sossus Oasis Campsite se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Franzette! Baie bly om te hoor julle het die privaat ablusie geriewe geniet, asook die vervrissende swembad en die vriendelike diens van ons personeel.
Sien uit daarna om julle weer te verwelkom met jul volgende kuiertjie in die Namib.
Beste wense,
Die Sossus Oasis Span
- Kapasiteit: 72 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sesriem Plaas, Sossusvlei, 0000, Hardap
- Alle ouderdomme is welkom