Sound of the Surf
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Birkenhead Road, Table View, Bloubergstrand, 7439, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sound of the Surf is 'n knus selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Hierdie eenheid is perfek geleë naby die strand en bied 'n ideale wegbreek vir diegene wat by die see wil ontspan of die lewendige omgewing wil verken.
Dié woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, terwyl 'n slim-TV met Netflix en gratis onbeperkte WiFi vir vermaak sorg.
Die leefarea maak oop op 'n oulike balkon. Gaste kan toegang tot die gemeenskaplike swembad, veilige parkeerplek en nabygeleë winkelsentrums, restaurante en gewilde besienswaardighede geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Katia Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 2 Birkenhead Road, Table View, Bloubergstrand, 7439, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Birkenhead Road, Table View, Bloubergstrand, 7439, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang