Sout
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rocherpanstraat 27, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sout is 'n bekoorlike vakansiehuis wat selfsorgverblyf naby die see in die kusdorpie Dwarskersbos bied.
Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer op die eerste verdieping het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer op die onderste verdieping het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en dié gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort-oor-bad. Die derde slaapkamer het 'n TV met DStv. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n kaggel en 'n TV met DStv-kanale teen die muur.
Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met 'n ingeboude vuurput en 'n buitestort in die binnehof. Daar is motorhuisparkeerplek vir 1 voertuig en ekstra parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Sout sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 31
Jaar gelys 4
Ligging
- Rocherpanstraat 27, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Sout het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dwarskersbos Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rocherpanstraat 27, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom