Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

South Coast Riviera - 805

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir South Coast Riviera - 805
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Monique V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Monique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Okay.

It was okay, but not what we were expecting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker met 'n mooi see-uitsig.

Die gebou word baie mooi onderhou. Dit sal baie help om 'n inverter op een van die lifts te sit vir as dit load shedding is. Verder is dit was dit baie lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G
Gesin met klein kinders

Puik uitsig en ligging.

Fantastiese wooneenheid met als wat nodig is. Die eenheid is stapafstand vanaf die strand en om nie eers te praat van die uitsig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Coast Riviera - 805 se terugvoer

Baie dankie Francois, ek is bly julle het aangename verblyf gehad en ons sien uit daarna om julle weer in toekoms te akkommodeer.
Suidkus groete, Sonja

South Coast Riviera - 805
Xane P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xane P
Enkelreisiger

Wonderlike vakansiewoonstel.

Die woonstel is absoluut fantasties ingerig met alles wat mens nodig het. Die see-uitsig is van die beste aan die Suidkus. South Coast Riviera - 805 word aanbeveel vir enige iemand wat wil wegbreek van die gejaag van die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Coast Riviera - 805 se terugvoer

Baie dankie Xane, ons hoop om jou weer in die toekoms te kan akkommodeer.
Suidkus Groete

South Coast Riviera - 805
Karen S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Gesin met klein kinders

Ongelooflike uitkyk.

Lekker veilige kompleks. Die uitkyk was amazing. As jy vensters oopmaak kan jy die see se gdruis heel aand hoor. Lekker windjie in die somersaande. Lekker braai area en speel plek vir die kids en gesellig. Twee minute dan is jy op die strand. Ons het dit voluit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Coast Riviera - 805 se terugvoer

Baie dankie Karen, ons is bly julle het julle vakansie geniet en ons sien uit om julle weer in die toekoms te akkommodeer. Suidkus groete, Sonja.

South Coast Riviera - 805
Monique A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique A
Gesin met klein kinders

Ons het lekker gebly by 805, die woonstel was baie skoon en netjies.

Alles was daar wat ons gekort het. Die eienaar het ekstra moeite gedoen om seker te maak dat ons alles het wat ons nodig het. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Coast Riviera - 805 se terugvoer

Baie dankie Monique, ons hoop om julle weer in de towkoms te kan akkommodeer.

South Coast Riviera - 805
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Casuarina-weg, South Coast Riviera 805, Sea Park, 4241, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e2739bf2519402518534a6629040f017408e640df7559d2ceee295186689219237d5285f14451f484e1cb2c56a810f3bc9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Casuarina Road South Coast Riviera 805 4241 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.7052806 30.4830004
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem