South Coast Riviera - 805
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Casuarina-weg, South Coast Riviera 805, Sea Park, 4241, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
South Coast Riviera - 805 is 'n selfsorgwoonstel vir 'n gesin van 4 in 'n veilige kompleks teen die strand in Sea Park, Port Shepstone.
Die woonstel bied verblyf aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, en daar is 'n enkelbed op die stoep en 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die badkamer het 'n stort en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv-kanale, Netflix en Showmax.
Die kompleks spog met 'n hysbak, 'n gemeenskaplike wassery, 'n speelarea vir kinders, 'n lapa, braai-area en veilige parkeerplek.
Gaste kan die strand besoek vir visvang, snorkel, skubaduik, swem, branderplankry, ski-bootvaart en jetski, of Oribikloof besoek vir rekspring, abseil of stap.
Slaapplek
’n Bespreking by South Coast Riviera - 805 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jaar gelys 2
Ligging
- Casuarina-weg, South Coast Riviera 805, Sea Park, 4241, KwaZulu-Natal
- Gaste dink South Coast Riviera - 805 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Sea Park Port Shepstone Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Casuarina-weg, South Coast Riviera 805, Sea Park, 4241, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom