16 gaste
6 slaapkamers
6 beds
6 badkamers
- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 113 Elgin Valley Road, Elgin, Grabouw, 7180, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
South Hill Villa is geleë aan die suidoostelike punt van die Elgin-vallei, 7.5 km vanaf die N2-snelweg langs The Valley Road. Die instansie bied die hele jaar deur 'n unieke, ontspanne omgewing. Gaste kan goeie wyn, goeie kos en 'n wonderlike atmosfeer geniet.
Die Villa bestaan uit 6 en suite-slaapkamers. Elke kamer in die Villa is toegerus met 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi-toegang en 'n privaat en suite-badkamer met gaste-geriewe.
Die Villa is beskikbaar op 'n eksklusiewe selfsorgbasis vir die hele eenheid. Die Villa bestaan uit 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die leefarea beskik oor 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, 'n binnenshuise kaggel en kyk uit oor die swembad, omliggende grasperke en wingerde. Buite is daar 'n braai-area en pizza-oond, met 'n buitetafel vir al fresco-etes en skouspelagtige sonsondergange.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 113 Elgin Valley Road, Elgin, Grabouw, 7180, Wes-Kaap
- Gaste dink South Hill Villa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
113 Elgin Valley Road, Elgin, Grabouw, 7180, Wes-Kaap
Sien kaart- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang