South Merino Gasteplaas

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Barbara O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Fantasties. Friendly services, easy to find from the highway. Beautiful surroundings with a soft touch of perfection with simple but classy decor. Love the self-catering kitchen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zonika S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uitstekend. Ons was mal oor die plek! Dis netjies, rustig en skoon en het alles wat jy nodig het. Die braai pakkie was ongelooflik lekker en die honesty bar was baie gerieflik. Sal dit definitief voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth P
1 nag
5.0
Nov 2025

Excellent: Value, cleanliness, safety, extra touches and treats. I felt valued and safe, and spoilt with lovely serene surroundings, excellent 5-star accommodation and individual attention from the most welcoming and friendly hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

I highly recommend this place. Excellent! Anneke was an amazing host. The room was faultless and the food we ordered for breakfast was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

So ontspannend. Is so behulpsaam en laat jou tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Oornagverblyf op roete tussen Gauteng en Wes-Kaap. Heerlik oorgebly in 'n netjiese, smaakvol toegeruste eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize V
1 nag
5.0
Okt 2025

Ons het 1 nag daar oorgebly, pragtige kamer met lieflike meubels en alles wat jy nodig het. Dit is 'n fantastiese juweel in die Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Topklas! Alles was heerlik, skoon en netjies. Dankie vir uitnemende Karoo gasvryheid. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

The perfekte pitstop op 'n lang pad. Of net 'n perfekte verdwyn van die wêreld af. Wat 'n pragtige, rustige, ongelooflike fantastiese oornag. Anneke is 'n amazing gasvrou. Haar plekkie is alles wat dit belowe het. Daar was niks wat ons vir ekstra kon vra nie. Dit het ons terugkomslag van die Oos-Kaap oppad terug na Jozi net seepglad laat verloop. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Fantasties. Ja, baie lekker gebly, mense baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: N1 South, South Merino Farm, 15km from Richmond, 7090, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf13b6c5fdb8c1856432add09bc629ce8ac9ea91b62f100b0744cd1cd6845342a23c4f043917e2a507d00e1cc285e0574ec93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 N1 South South Merino Farm 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -31.478674704669 23.798528475678
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang