+17

South of Africa Self-Catering Accommodation

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Camp Hill Street, Cape Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

South of Africa Self-Catering Accommodation is in Kaap Agulhas en die area is bekend vir sy landskaproetes, voetslaanroetes, wynproegeleenthede en ikoniese besienswaardighede soos die Agulhas Nasionale Park, De Hoop Natuurreservaat en Cape Agulhas Wynlandgoed.

Daar is 2 eenhede, naamlik die Tuinkothuis en die Verhoogde Gastesuite. Die Tuinkothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n waaier, ’n ten volle toegeruste kombuis, eetarea, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV Netflix. Die eenheid het 'n stoep en sy eie ingang.

Die Verhoogde Gastesuite bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n waaier, ten volle toegeruste kombuis, eetarea, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met Netflix. Die eenheid het 'n stoep en sy eie ingang.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel en gaste kan voëlkyk.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, fietsry, wildkyk, bergfietsry, tennis, visvang, wynproe, wildritte, begeleide wandelings en swem in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 185 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Dean N
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Cosy, comfortable and very clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Kobus B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was heerlik. Dit is 'n heerlike eenheid in 'n stil area en goed geleë. Die stoepdek met tafel en 2 bankies is 'n wenner. Die eenheid het alles wat...
Sien meer
Nov 2025
Dawid M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi plek. Baie lekker gebly in 'n mooi omgewing.
Nov 2025
Angela D
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely worth every penny and wonderful! Had the best rest period ever! The cottage was well-equipped with a need for nothing. The h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Katrien V
5.0
Peaceful bliss surrounded by nature's beauty allowing time to relax. Peaceful and the right place to relax.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sylnet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 185

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 18 Camp Hill Street, Cape Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink South of Africa Self-Catering Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Camp Hill Street, Cape Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ce20e487746f655bffcb09228ada4d6149cbd3059b441e5c4975e468c49a1060cbd8fe49382d6d593f786681ab230fb54ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 185 5 1 5 18 Camp Hill Street Cape Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.825264699453 20.00737906397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang