Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

South Villa Guest House

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir South Villa Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marc F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tres calme, vue mer superbe et tres belle chambre.

Le site est tres bien, belle vue sur la mer depuis la terrasse, et super petit dejeuner. Un grand merci pour l'accueil de la proprietaire.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derik F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derik F
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was well worth the money.

Our hosts, Christa and Hentie, are the friendliest people you will find. Breakfast was awesome, rooms were meticulously clean. Will definitely recommend them.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Villa Guest House se terugvoer

Thank you very much for your kind words.

South Villa Guest House
Lucretia E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucretia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het deelgeneem aan die Oesterfees se bergfietswedren en die gastehuis is uitstekend geleë daarvoor.

Ons het baie welkom gevoel, Christa en haar man is baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was heerlik en die kamers baie skoon en netjies en goed toegerus, ook teen die winterkoue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mouton L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mouton L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir ons eennag wegbreek.

Vriendelike ontvangs en alles soos verwag tydens bespreking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Best B&B ever. Could find nothing wrong with accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail D
Gesin met tieners

Baie rustige omgewing. Christa en Hentie maak seker dat gaste ten alle tye gemaklik is.

Het baie lekker gebly. Kon lekker by kaggelvuur ontspan. Hentie was baie hulpvaardig toe ons wou braai en het selfs die vuur gemaak. Ontbyt was uit die boonste rakke. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Best service ever, we were treated like we were royalty. Nicest people ever, will definitely be going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefanus H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese akkommodasie met 'n pragtige uitsig. Absoluut niks wat ons anders sou wou gehad het nie.

Ons gasheer en dame (Hentie en Krista) het ons onmiddellik laat tuis voel met ons aankoms by die Villa en deurgaans tydens ons verblyf. Ontbytbediening was eersteklas. Ons beveel hierdie akkommodasie ten sterkste aan. Dankbaar vir die geleentheid. Beste groete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarie M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles het gepas!

Baie mooi ligging, mooi ingerig met alles wat 'n mens nodig het en uiters vriendelike diens. Ongelukkig was ons net een nag daar, maar ek sal definitief weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Absolute waarde-vir-geld-gastehuis in Knysna.

'n Uiters netjiese en skoon gastehuis met 'n uitstekende ligging. Die gashere (Ronnie en Thelma) loop werklik 'n ekstra myl om mens so gemaklik as moontlik en ontspanne te laat voel. Die ontbyt in die eetkamer - wat 'n uitsig op die Knysnakoppe bied - was uit die boonste rakke (net soos dit bestel was). Die algemene diens en voorkoms van die fasiliteit was topklas en kan ten sterkste aanbeveel word! Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonell D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonell D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Vriendelike bestuur, netjies, skoon, goed toegerus, heerlike ontbyt en pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Circular-rylaan 22, Paradys, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b2dd81f344f40b01172c188def325b9747e0ac8f0287528d55a1884f08c52bce2cf982ec79a2d2f74441bb249b5c2df7352?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 540 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 22 Circular Drive Paradise 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.035103 23.032907