Southern Cross Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Southern Cross Guesthouse is in 'n welige tuin met 'n groot koivisdam en watervalle in die boomryke Somerset-Wes geleë. Dié gastehuis is naby wêreldklas-gholfbane, geskiedkundige wynplase, die majestueuse Valsbaai en slegs 20 minute vanaf Kaapstad.

Southern Cross bied opgeknapte eenhede, selfsorggeriewe en pragtige uitsigte. Elke kamer is anders, wat 'n individuele styl en kunstige atmosfeer skep met 'n moderne Afrika-gevoel. Dié verblyf sal beslis jou batterye herlaai. Gaste kan heerlik op die sondek ontspan en die sonsondergang en die asemrowende uitsigte oor Valsbaai en die Kaap van Goeie Hoop geniet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Duits
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Southern Cross Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 080 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za