LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+84
Gastehuis in Helena Heights

Southern Cross Guesthouse

  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 20 Barlinka Avenue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Genesteld in die boomryke oase van Somerset-Wes, naby die wêreldklas gholfbane, historiese wynlandgoedere, die majestueuse Valsbaai en slegs 20 minute van Kaapstad af, is die gastehuis in 'n welige parkagtige tuin met verskeie sondekke, 'n pragtige boma/braai-area met uitsigte oor die Kaap en 'n buitelug-swembad.

Die Southern Cross bied u nuut opgeknapte suites, selfsorg-eenhede en asemrowende uitsigte vanuit die meeste van die kamers. Elke kamer is anders, wat 'n individualistiese styl skep met 'n Afrika- sowel as moderne voorkoms. U verblyf sal u energiek en goed uitgerus laat terwyl u 'n Afrika-sonsondergang vanaf die sondek en die asemrowende uitsigte oor Valsbaai en die Kaap die Goeie Hoop geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Leo & Laura Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 16 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

  • 20 Barlinka Avenue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Southern Cross Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 740
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 740
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 740
per nag, vir 2 mense
Bespreek

20 Barlinka Avenue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmZGM2ZTNiLTY5YTgtNDVmMi1iYjkwLTkyN2E5OTBkNGQ3NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 740 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 20 Barlinka Avenue Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.060277029594 18.831124305725