Southern Right Guest House
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Geelbek Straat, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Southern Right Gastehuis is perfek geleë in Kleinbaai, naby bootgebaseerde mariene safari's. Dit is slegs 50 m stap vanaf die Great White House Restaurant en Marine Dynamics se hoofkwartier, sowel as die Kleinbaai-hawe.
Die eiendom bied 2 ruim en luukse eenhede. Dit sluit in 'n tweeslaapkamerhuis met 'n leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis, wat plek bied vir 4 gaste, sowel as 'n Deluxe oopplan-tuinkamer geskik vir 2 gaste.
Beide eenhede maak oop na 'n rustige agterplaas met braaigeriewe onder antieke melkhoutbome. Ontbytbewyse is ingesluit vir 'n kontinentale ontbyt by die aangrensende Great White House Restaurant.
Ligging
- 8 Geelbek Straat, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Geelbek Straat, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang