LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Southern Skies | LekkeSlaap
+11

Southern Skies

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoenstraat, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Southern Skies is op die strand in Elandsbaai geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepinghuis met see-uitsigte. Die huis is in 2 volledig ingerigte eenhede verdeel. Dit laat gaste toe om die boonste eenheid met 3 slaapkamers of die onderste eenheid met 3 slaapkamers te bespreek.

Albei eenhede is apart en het hul eie ingange. Die leefareas en meeste van die slaapkamers bied toegang tot balkonne wat na die see front, met stoepmeubels en braaigeriewe. Die huis bied ononderbroke uitsigte oor die strand en riviermond en die tuin bied 'n gemeenskaplike area wat direk na die strand lei. Daar is parkeerplek vir 6 voertuie op die eiendom, agter 'n hek. Daar is 'n klimraam, 'n skaatsplankbaan en die boonste eenheid het 'n pooltafel en tafeltennis. Daar is ook rakke vir branderplanke en duikpakke onderdak.

Die eerste eenheid is bo geleë en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die boonste eenheid het 'n balkon waar gaste see-uitsigte kan geniet. Die onderste eenheid beskik ook oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Dié eenheid het 'n stoep waar gaste see-uitsigte kan geniet. Beddegoed, badhanddoeke en skoonmaakmiddels word voorsien, insluitend blokkies vir die skottelgoedwasser.

Gaste kan Elandsbaai se strand en Verlorenvlei-riviermond besoek, sowel as Lambertsbaai wat net 52 km ver is.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Southern Skies
Netheid
4.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Galjoenstraat, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Gaste dink Southern Skies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoenstraat, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzMGEzMmZiLTBhYTItNGMxOC1iYTE4LTJkNmJmZDcyNTY2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 Galjoen Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -32.317838 18.332225
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!