LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Southwest Guest House | LekkeSlaap
+40

Southwest Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 14 resensies vir Southwest Guest House
Netheid
3.4/5
Diens
2.9/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.1/5
Ingrid M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Ingrid M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Too hot without an air-con that was not working.

Air-con and internet were not working.

Cheslyn S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheslyn S
Saam met vriende

Place was neat and clean and everyone was friendly. Just that they were a bit unorganized cause we arrived at 4 and still had to sort out booking arrangements that should've been known already and had to wait for beds and rooms to be sorted. But staff is friendly, owner is fine and no further complaints.

I would just recommend the owner give the staff breaks because I literally saw them busy the whole day and night.

Portia E - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Portia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

The room I ordered wasn't it the one that I booked it. the place wasn't organiZed they gave us the wrong room. they switch off the plugs before our time to leave the place I'm not happy with our stay.

I didn't enjoy my stay at South View Guest House. We spent an hour waiting for them to organize our room on top of that they gave us the wrong room which it wasn't the one that I ordered. The toilet wasn't working everything was a mess.

Sandra V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sandra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onaangename ondervinding.

Lyk bolangs en op foto's goed. Het nie besef die kamers het gemeenskaplike badkamers nie. Moes R100 addisioneel betaal om 'n kamer met 'n stort en toilet te kry. Bedlampies in 'opgegradeerde' kamer werk nie. Op soek na skakelaar daarvoor 'n ongebruikte kondoom agter die bed. Slegs een plek vir kragpunte, moet ketel onder die tafel kook. Kragpunte so vuil, dis grillerig om daaraan te vat. Badkamervenster gewone glas met kantgordyn, moes gordyn prakseer om privaatheid te kry vir stort. Slegs een stel handdoeke (1 klein en 1 groot). Op versoek vir nog 'n handdoek is ek meegedeel dat hulle slegs 1 stel per kamer gee, maar dat hul nog een vir my sal bring - die was vuil. Ek het foto's geneem.

Daphney M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daphney M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice environment indeed.

We had a great stay and the hospitality is good. The staff are so friendly. The room was nice and welcoming. Nice and quiet.

Tumisang P - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tumisang P
Enkelreisiger

Pleasant and peaceful.

South View Guesthouse security makes you sleep peacefully at night. The place is clean.

Carli-ann G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carli-ann G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Baie skoon en netjies en die mense is vriendelik en baie behulpsaam.

Hennie M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hennie M
Enkelreisiger

Gastehuis het skade en moet dus herstel word.

Die gastehuis het gesamentlike badkamers. Met ander woorde jy deel 'n badkamer met ander gaste. Kinders hardloop rond en skree in die gange tot amper twaalfuur in die nag. Die badkamer se plafon is bedskadig en maak dit 'n oogseer.

Priscah R - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscah R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and neat place.

We had so much fun at South View Guest House.

Rina E - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamers is okay, geen toesluitfasiliteite nie.

Gedeelde badkamer is 'n nee nee. Die plek is raserig, onthaal-area naby kamers en kliënt wat deure nie sag toemaak nie. Kaste se deur kan nie sluit nie.

Lerato T - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lerato T
Saam met vriende

Great place, just not great service from the owner and staff.

Non of staff members knew anything regarding the place, always had to wait for the owner to get answer. All the staff we were told when we got there that we need to pay fees that were not even mentioned on the website.

Southwest Guest House se terugvoer

Good day.

We agree and subscribed to the sayings that customers are always right, but some clients need to think about the growth of the business. This client wanted every service for free. The staff were confused hence they refer every request to me. We did everything to satisfy them, including free services.

Southwest Guest House
Danie B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Danie B
Enkelreisiger

Aaklige ervaring, sal nie hierdie verblyf aanbeveel nie.

Die kamer was netjies en skoon. Die bestuurder en personeel het tot 3 uur in die oggend partytjie gehou met harde musiek en alkohol. Dit was uiters swak en die personeel het nie eens om verskoning gevra vir die gaste of enigsins terugvoering gevra nie. Boonop verwag 'n mens nie sulke swak diens in 'n relatief gegoede woonbuurt nie. Die eienaar van die gastehuis moet die bestuur en personeel vervang of die perseel net vir private gebruik benut. Die webwerf adverteer dat hierdie gastehuis 3 sterre van die Toerismeraad ontvang het - ek sal voorstel dat die Raad al die sterre onttrek of dat hulle die kriteria van die ster-toekennings heroorweeg.

Erika H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika H

Excellent.

See star rating.

Mindie D - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mindie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoende.

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Al negatiewe kommentaar wat ek kan lewer is dat die advertensie aangedui het dat ontbyt by die tarief ingesluit is. Die personeel het niks daarvan geweet nie en het aangedui dat ons vir die ontbyt moet betaal. Die kamer was netjies en skoon en afhangende van watter kamer jy kies deel jy 'n toilet en stort met die ander gaste. Alles was heeltyd netjies gehou en skoon gemaak.

Vanaf R450
R450 R360
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
R450 R360
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
R450 R360
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiribbok-straat 334, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1OTcwYTYxLTY0MmMtNDU3Ni1hMmM1LTA1ODljZTZkYzBmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R450, nou Vanaf R360  per nag (plek vir 2) 14 5 1 4 334 Rooiribbok Street Waterkloof Ridge X2 0084 Gauteng 086 999 0018 10:00-23:00 10:00 -25.810971195331 28.243639364418
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem