Spacube Luxury Suites and Spa
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George Storrar-straat 79, Groenkloof, Pretoria, 0027, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R930 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Spacube Luxury Suites and Spa is in die boomryke woonbuurt Groenkloof, noord van Klapperkop en suidoos van die middestad geleë. Dit is gerieflik geleë en is sowat 50 m vanaf 'n wêreldklas gimnasium, hospitaal en sportsentrum. Daar is ook verskeie restaurante naby en die Groenkloof Natuurreservaat en Austin Roberts voëlpark is net 5 minute se ry weg.
Spacube bied 4 luukse en smaakvol versierde kamers met en suite-badkamers en lei na 'n teetuin binnenshuis wat heerlike ontbyt bedien. Gaste kan spa-behandelings by internasionaal geakkrediteerde terapeute geniet.
Spacube Luxury Suites and Spa is ideale bestemming vir sakereisigers, toeriste en gaste wat pasiënte in die Groenkloof Life Hospitaal besoek. Die Staatsteater, Unisa en SABS is sowat 5 minute se ry weg. Brooklyn Winkelsentrum is 2 blokke weg.
Groenkloof is binne die Gautrein busnetwerk geleë en Uber is 'n gewilde vervoermiddel vir gaste, met 'n gemiddelde koste van R75 na enige besienswaardighede in die stad.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- George Storrar-straat 79, Groenkloof, Pretoria, 0027, Gauteng
- Gaste dink Spacube Luxury Suites and Spa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Groenkloof Nieuw Muckleneuk Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George Storrar-straat 79, Groenkloof, Pretoria, 0027, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom