Sparrow Weg 7

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sparrow Weg 7 is ’n grondverdieping-eenheid op die eienaar se perseel in Astonbaai, ’n pragtige voorstad van Jeffreysbaai. Dié gewilde branderplankry-bestemming is bekend vir sy kleindorpie-besienswaardighede, ongerepte strande en uitstekende branders vir branderplankry.

Dié woonstel het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Daar is ’n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Albei kamers het ’n en suite-badkamer met ’n stort.

Die kombuis is goed toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien. Gaste het ook toegang tot ’n TV en braaigeriewe.

Jeffreysbaai bied verskeie doendinge soos swem, branderplankry, visvang, kanovaart, gholf, rivierbootritte en vierwielfietsry.

Slaapplek

'n Bespreking by Sparrow Weg 7 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sparrow Weg 7 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 175 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za