LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sparrow Weg 7 | LekkeSlaap
+7

Sparrow Weg 7

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Sparrow Weg 7
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marelize V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize V
Gesin met tieners

Fantastiese.

Die huisie is toegerus met alles wat 'n mens kan nodig kry op vakansie om dit so gemaklik moontlike te maak. Die eienaars is baie vriendelik en het alles in hulle vermoë gedoen om dit vir ons so gemaklik moontlik te maak. Die sonkrag het elektrisiteit voorsien selfs toe daar beurtkrag was! Ons sal definitief weer gaan!

Sparrow Weg 7's terugvoer

Dankie Marelize, ek waardeer die terugvoer, dit was aangenaam om julle te kon ontmoet en te kon huisves, weereens dankie vir die aftrek van die beddegoed en die mooi skoon toestand wat julle die woonstel agtergelaat het, dankie ook vir die lys van goed wat nog kort, groete vir Jean en die kinders

Sparrow Weg 7
Vanaf R1 175
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 175
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 175
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sparrow-rylaan 7, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqZyzNsFTFLCLCjo0y4zktkLxonIEHL3WDBU5SsgrwMLd6nGJn1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 175  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 7 Sparrow Drive Aston Bay 6332 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.08324 24.912399
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!