Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spence Selfcatering

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Auobstraat 9, Walvisbaai, Namibië, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Spence is 'n knus woonstel op die eienaar se eiendom in Walvisbaai, Namibië. Die woonstel bied gerieflike verblyf aan beide vakansiegangers en sakereisigers.

Die slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n induksieplaat, elektriese braaipan, yskassie, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. 'n Klein diepvrieskas is ook beskikbaar indien nodig. Die oopplan-leefarea het 'n TV en 2 gemaklike slaapbanke geskik vir kinders. Gaste het toegang tot WiFi en die volle DStv-pakket. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.

Besoekers aan Walvisbaai kan die pragtige see-uitsigte en sandduine geniet, asook verskeie aktiwiteite soos dolfyn- en walviskyk, kajakvaart en voëlkyk. Die dorp is ook bekend vir sy vars seekos en markte waar gaste aan lekkernye kan smul. Walvisbaai is ideaal vir gaste wat wil ontspan, asook dié wat wil verken en is die perfekte plek om die skoonheid en rustigheid van die Namibiese kus te geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Spence Selfcatering sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 4 mense
2 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Spence Selfcatering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Auobstraat 9, Walvisbaai, Namibië, 0000, Erongo
  • Gaste dink Spence Selfcatering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Auobstraat 9, Walvisbaai, Namibië, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51e29aeb51d5c15d25b7253bbf03a3b27bb3214ee92fa8eed4d79ac392dccb8ca73409a0fdee34708a0a83cb50b3857f5f6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 9 Auob Street Walvis Bay 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.976628658515 14.48778543731
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem