Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spindrift 1

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leighton Hullet-rylaan, Port St. Francis, St. Francisbaai, 6231, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Spindrift 1 is 'n selfsorgwoonstel op die grondvloer van 'n veilige kompleks in Port St. Francis, St. Francisbaai.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n stapelbed en die gastebadkamer het 'n stort, toilet, wasbak, wasmasjien en tuimeldroër.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is banke, 'n etenstafel en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket in die oopplan-leefarea. Die area lei na die stoep met 'n uitsig oor die privaat strand wat net 50 m van die eiendom af is.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks, sowel as veilige parkeerplek en braaigeriewe wat met die eienaar gereël kan word. Die woonstel het ook 'n rugsteunstelsel tydens kragonderbrekings.

Slaapplek

’n Bespreking by Spindrift 1 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Spindrift 1
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Annie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 15

Jaar gelys 2

Ligging

  • Leighton Hullet-rylaan, Port St. Francis, St. Francisbaai, 6231, Oos-Kaap
  • Gaste dink Spindrift 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leighton Hullet-rylaan, Port St. Francis, St. Francisbaai, 6231, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA463151ff618507903608bf6b06fb1b8e36bb2006d0dec9adf45c0b29139d093c32c848129feceb462bf883322648aabf244e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 Leighton Hullet Drive Port St Francis 6231 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.183010641879 24.849491075705
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem