Spindrift 4

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Spindrift 4 is 'n selfsorg-woonstel in Margate, in die middel van die Hibiskuskus. Margate is bekend vir sy pragtige strande, woude, en subtropiese klimaat. Menige vakansieganger vat elke somervakansie die pad hierheen. Benewens die asemrowende strande is hier ook puik duik- en snorkelduikplekke.

Spindrift 4 het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en die woonstel het 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Altwee slaapkamers het plafonwaaiers.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, en 'n ontbyttoonbank met stoele. Daar is 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV in die sitkamer en die leefarea lei na 'n stoeparea met braaigeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by Spindrift 4 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Spindrift 4 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za