Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Esta - Beach House Zinkwazi

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 108 Nkwazi-rylaan, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 190 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sea Esta - Beach House Zinkwazi is 'n versteekte juweel wat in 'n veilige kompleks in die hartjie van Zinkwazi Beach aan die Noordkus van KwaZulu-Natal geleë is. Hierdie pragtige vakansiehuis is die ideale opsie vir 'n onvergeetlike vakansie saam met die gesin of vriende, aangesien dit 'n lieflike swembad binne die kompleks het.

Dié eiendom bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers sowel as 'n gastetoilet. Al drie slaapkamers het 'n koningingrootte-bed met gehaltelinne, en herlaaibare ligte. Daar is 'n stort in die eerste badkamer, terwyl die tweede badkamer 'n bad het. Gaste moet hul eie handdoeke saambring. Die motorhuis is die vierde slaapkamer en dit het 'n Murphy-bed wat uit die kas uit trek en 'n dubbelslaapbank in die sitarea.

Die oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek. Daar is ook gemaklike sitplek in die knus leefarea. Gratis WiFi, 'n TV met Netflix en die volle DStv-pakket is beskikbaar. Die eiendom het 'n omsetter wat die TV en WiFi tydens beurtkrag aanhou.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en braaigeriewe. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en die kompleks se gemeenskaplike swembad. Die eiendom is naby die strand vir lang kuswandelings en 'n kroeg vir 'n heerlike skemerkelkie.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Esta - Beach House Zinkwazi sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Sea Esta - Beach House Zinkwazi
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Courtney Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 5

Resensies 4

Maande gelys 7

Ligging

  • 108 Nkwazi-rylaan, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sea Esta - Beach House Zinkwazi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 190
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 190
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 108 Nkwazi-rylaan, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA898dffa935d61807df7773ddd16d1637aa8c1ab363e5a0d0eed3208104082e8ca931d916c2833f281e74c8b99c4e2b57c52d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 190 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 108 Nkwazi Drive Zinkwazi Beach 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.2859098 31.4387658
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem