Spitskop Plaashuis
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterval 58, Lydenburg, 1100, Mpumalanga
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Spitskop Plaashuis is 'n spoggerige selfsorgplaashuis op 'n klein werkende plaas. Die uitsigte oor die vallei tot by Lydenburg is pragtig.
Die huis het slaapplek vir 10 mense en is ideaal vir gaste wat smag na ontvlugting van die stadslewe. Dit is 'n ruim huis met 5 slaapkamers en 3 badkamers. Al 5 slaapkamers front noord en maak oop op die veranda. Die 2 en suite-slaapkamers het koninggrootte-beddens. Die hoofslaapkamer het 'n volledige en suite-badkamer. Die ander 3 kamers het elkeen 2 enkelbeddens en deel 'n volledige badkamer. Al die beddens is oorgetrek met puik linne en komberse word ook voorsien. Haardroërs word in elke kamer voorsien.
Die huis het 3 woonkamers met Jetmaster-kaggels. DStv Dual View is beskikbar in 2 van die woonkamers. Die hoof-eetkamer het 'n eetkamertafel met 10 stoele. En die ruim veranda het braai- en potjiegeriewe en 'n tafel met sitplek vir 12 mense.
Die oopplan-kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n mikrogolf, 'n yskas-vrieskas, 2 elektriese stowe, en 'n gasstoof en -oond. Daar is 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.
Spitskop Plaashuis het ook 'n privaat studeerkamer. Ons boekversameling is tot gaste se beskikking. Die 2 motorhuise het outomatiese deure en bied direkte toegang tot die huis. Daar is 'n tuin met 'n visdam en swaaie vir die kinders. Gedurende reënerige weer beveel ons aan dat gaste gebruik maak van voertuie met 'n hoë grondvryhoogte om toegang tot die perseel te verkry.
Die eiendom se sekuriteit is uitstekend: Daar is 'n elektriese heining, laserstraal-sekuriteit, en 'n alarm met gewapende reaksie.
Spitskop Plaashuis is naby 'n 5 ster-hotel met visvang- en gholfgeriewe. Dullstroom spog ook met heelwat ander doendinge.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Wilmari Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 435
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Waterval 58, Lydenburg, 1100, Mpumalanga
- Gaste dink Spitskop Plaashuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lydenburg Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterval 58, Lydenburg, 1100, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang