Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spitvurkboerdery Gasteplaas

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: R53-pad in die rigting van Swartruggens/Ventersdorp, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Spitvurkboerdery Boerdery is 'n werkende gasteplaas op die Kwaggashoek Plaas ongeveer 25 km vanaf Swartruggens. Die huis is perfek vir 'n gesin of groep vriende op soek na 'n afgesonderde vakansie. Die plaas is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en maak van paraffien, batterye, sonkragligte, steenkool- en gasstoof, asook sonkrag- en gasgeisers gebruik.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n kot. Die badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea, speelkamer en kombuis. Die kombuis is met 'n steenkool- en gasstoof, gasyskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n koffietafel.

Gaste het toegang tot 'n onderdakbraai-area. Aktiwiteite in die omgewing sluit staproetes en bergfietsry in of gaste kan die bergpaadjies verken of bloot die pragtige uitsig sit en waardeer. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Spitvurkboerdery Gasteplaas sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbedjie
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbedjie
Kindermatras vir 2
Area 1
Plek vir 4 mense
2 xKindermatras vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Ligging

  • R53-pad in die rigting van Swartruggens/Ventersdorp, Swartruggens, 2835, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: R53-pad in die rigting van Swartruggens/Ventersdorp, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91aa4bce6ae9eace42ea94067d98a364e2e47f16207478b6cc12f91b69677acbb1e34ce67c6a70b30f059e5235bf5d5df35f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense R53 road towards Swartruggens/Ventersdorp Swartruggens 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -25.795753473154 26.614059913787
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem