LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Splendida | LekkeSlaap
+28

Splendida

10 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Splendida
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marietjie V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Meer perfek kan jy nie kry nie!

Dis die eerste keer dat ek akkommodasie sonder enige twyfel 5 sterre gee! Uitstekend! Perfek netjies, smaakvol en baie vriendelike ontvangs. Ons sal beslis weer daar kom kuier.

Annemarie M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie M

Fantasties.

Ek en my 2 sussies het die familiekamer gedeel. Dit is baie ruim, baie netjies en modern. Die eienaars is baie gasvry en ons het so welkom gevoel! Sal beslis weer daar tuisgaan! Baie baie dankie!

Jimmy & Diane E - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy & Diane E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay, value for money, friendly, good location close to Boardwalk and beach.

Unfortunately shower was cold. Oherwise excellent stay.

Splendida's terugvoer

It was a real joy to host you and hopefully, we will see again you soon.
Kind regards.
Tommy & Leonie.

Splendida
Boetie S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boetie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die blyplek is baie netjies en sentraal geleë. By ons aankoms was ons openlik verwelkom en het sommer tuis gevoel Sal beslis weer Splendida ons tuiste te maak as ek weer in daardie rigting gaan.

Splendida's terugvoer

Dit was aangenaam om julle te huisves, en hopenlik sien ons julle gou weer.
Beste groete.

Splendida
Michelle G - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G

Uitstekende diens.

Baie goeie diens. Baie klem op detail. Baie vriendelike gasheer en gasvrou! Sal definitief weer daar slaap.

Splendida's terugvoer

Beste Michelle
Dit was baie lekker om julle hier te he.
Julle was ideale gaste.
Hopenlik sien ons julle gou weer.
Beste groete.
Tommy & Leonie

Splendida
Mark G - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark G
Gesin met klein kinders

Very friendly hosts. Well appointed room. No issues at all.

Well received and hosts very friendly. Room cleaning well done and not intrusive. Room very well appointed and easy to use.

Ingo B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut perfek. Baie hoë kwaliteit toerusting en afwerking en diens.

Baie vriendelik, super skoon en gemaklik en alles werk.

Splendida's terugvoer

Beste Ingo
Dit was heerlik om julle as gaste te hê.
Ons sien daarna uit om julle eendag weer te sien.
Vriendelike groete.
Tommy en Leonie

Splendida
Christel V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christel V
Gesin met tieners

Gerieflik en baie vriendelik.

Heerlike plekkie. Stil en vriendelike mense. Baie dankie Vir die heerlike tyd.

Splendida's terugvoer

Beste Christel
Ons is bly julle het die verblyf geniet.
Ons sien uit na julle volgende besoek aan P.E.
Groete
Tommy en Leonie

Splendida
Ronel V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Vriendelik eienaars en pragtige verblyf.

Sal beslis weer daar tuis gaan.

Splendida's terugvoer

Beste Ronel
Baie dankie vir die gawe woorde.
Hopelik sien ons julle weer binnekort.
Groete
Tommy en Leonie

Splendida
Inez L - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inez L
Gesin met klein kinders

Ons was baie beïndruk met die plek en die diens wat ons ontvang het. Ons kan Splendida aanbeveel.

Ons is goed ontvang deur Tommy en sy vrou, en ons het welkom gevoel. Hulle was al twee vriendelik, behulpsaam en kindervriendelik wat ons nogal gehelp het aangesien ons vierjarige saam was. Hulle het ons selfs in 'n groter kamer laat bly wat nie nodig was nie. Nietemin, dit was 'n pragtige gebaar van hulle kant af. Ons kamer was voldoende, skoon en perfek vir 'n kort kuiertjie. Ek beveel dit sterk aan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We were very impressed with the accommodation and service received. We will highly recommend Splendida.

We received a lovely welcome from Tommy and his wife. They were both very friendly, helpful and child-friendly which helped as we have a four year old. They were open to let us stay in a bigger room which was not really necessary, but it was a lovely gesture on their behalf. The room we stayed in was sufficient, clean and perfect for our short stay. I highly recommend it.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Splendida's terugvoer

Dear Inez,
Thank you for the good review.
It was a real pleasure to host you.
We hope to see you soon.
Tommy and Leonie

Splendida
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galpinstraat 14, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5YjExYzQ5LWNmZjUtNGVhZi1hYzZjLTBlOTYzZTIxZWQ4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 14 Galpin Street Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.999108920872 25.646948542328
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!