Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sprindrift Beach Front Accommodation

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sprindrift 2, Village One, Leighton Hulett-rylaan, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 980 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sprindrift Beach Front Accommodation is 'n selfsorghuis in St. Francisbaai en is die ideale bestemming vir 'n rustige wegbreek saam met familie of vriende.

Die huis is geskik vir 5 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 3 slaapkamers met 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n uitsig oor die strand, en sy en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n tripelstapelbed waarop kinders kan slaap.

Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, yskas-vrieskas, tee- ne koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Die eetarea het 'n etenstafel en 5 stoele en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n ingeboude braai en 'n toonbank met 2 stoeltjies. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea lei na 'n stoep en grasperk wat met 'n uitsig oor die see spog. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Sprindrift Beach Front Accommodation sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
3 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Sprindrift Beach Front Accommodation
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annelien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Sprindrift 2, Village One, Leighton Hulett-rylaan, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sprindrift Beach Front Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sprindrift 2, Village One, Leighton Hulett-rylaan, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85f4b127595d9161b1c505997aa28140a285df73cda3db073b0165918553559d0bda7b086f8e863a9c275f07a993d3621339?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Sprindrift 2, Village One Leighton Hulett Drive 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.182931081521 24.849474827435
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem