Panorama-roete Akkommodasie by Spring Rock Farm Stay | LekkeSlaap
+20
+20

Spring Rock Farm Stay

7 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Houtboshoek-plaas, Langs die N4, Alkmaar, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Spring Rock Farm Stay bied ontspanne-plaasverblyf vir 2 volwassenes en 3 kinders en is slegs 42 km vanaf Nelspruit.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die solderarea het 3 enkelslaapbanke vir kinders.

Die onderste oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, en 'n eetarea. Die leefarea en die solder lei na 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die omliggende omgewing.

Braageriewe is beskikbaar en daar is ook 'n swembad.

Die plaas bied verskeie doendinge soos voëlkyk, visvang, bergfietsry, voetslaan, perdry en nog vele meer. Gaste kan ook help om 3 soorte kuddes, Aberdien Angus en Bonsmara, op die plaas aankeer.

Slaapplek

’n Bespreking by Spring Rock Farm Stay sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 3 persone
3 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Groot 5

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Spring Rock Farm Stay
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Houtboshoek-plaas, Langs die N4, Alkmaar, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Spring Rock Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 5)

Sien meer verblyf in

Panorama-roete Mpumalanga
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Houtboshoek-plaas, Langs die N4, Alkmaar, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADSk3ZcEVmeGuPwQdb5y4leH12HNc3YlmcwhmnUUstv84We8N3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 Farm Houtboshoek Off the N4 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -25.536275190291 30.692568763841
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za