5 gaste
1 slaapkamer
4 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Farm Houtboshoek, Off the N4, Alkmaar, 1200, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Spring Rock Farm Stay bied ontspanne-plaasverblyf vir 2 volwassenes en 3 kinders en is slegs 42 km vanaf Mbombela (Nelspruit).
Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die solderarea het 'n enkelslaapbank en 'n dubbelslaapbank.
Die onderste oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, en 'n eetarea. Die leefarea en die solder lei na 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die omliggende omgewing.
Braageriewe en 'n vuurput langs die stoep is beskikbaar en daar is ook 'n swembad.
Die plaas bied verskeie doendinge soos voëlkyk, visvang, bergfietsry, voetslaan, perd-interaksie en nog vele meer.
Troeteldiere met goeie maniere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Craig Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Farm Houtboshoek, Off the N4, Alkmaar, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Spring Rock Farm Stay het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Houtboshoek, Off the N4, Alkmaar, 1200, Mpumalanga
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang