Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spring Tide Inn

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 73

Resensies 203

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 6 resensies vir Spring Tide Inn
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.7/5
Debora D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debora D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie gerieflik sal hul weer gebruik.

Was aangenaam. Sal net meer kussings op bed wou hê. Die 2 wat daar was, was maar pap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spring Tide Inn se terugvoer

Hi Debora

Thank you for taking the time to write us a review. It is always appreciated as it helps us know what we are doing right and what we need to improve on. Thank you for bringing the matter of the pillows to our attention. I have forwarded this to the guesthouse manager to ensure it is attended to.

I hope that we can welcome you back again soon.

Kind regards,
Jessica
CTHA Team

Spring Tide Inn
Millicentdimakatso S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millicentdimakatso S

We enjoyed being there.

Very safe. We really enjoyed ourselves, a true vacation leave.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spring Tide Inn se terugvoer

Good afternoon Millicent, thank you for taking the time to write us a review, we appreciate all feedback. I am so glad that you had such a great stay and could truly enjoy your leave and vacation. We hope to see you again soon. Kind regards, Jessica CTHA Team

Spring Tide Inn
Ditshabe L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ditshabe L
Gesin met tieners

My stay fell short of expectations, with cleanliness issues and undisclosed fees.

The unexpected additional charges for stains and administrative fees were not disclosed, leading to an unpleasant surprise during check-out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spring Tide Inn se terugvoer

Hi Ditshabe
Thank you for taking the time to write us a review, we appreciate any feedback as it allows us to see how we can improve. With regards to the additional fees: we do not charge a security deposit for the Guest House and therefore we invoice you when damages are made. We do our best to remove the stains with treatments or additional cleaning, if it is not possible we do need to invoice you as the guest for these damages. I apologise if this was not expected. I hope that we can welcome you back. Kind regards, Jessica from the CTHA Team.

Spring Tide Inn
Nicolai V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolai V
Gesin met tieners

Ligging, ligging, ligging.

Ek, my vrou en ons tiener dogter het daar gebly vir 5 nagte. Ons was in kamer 7. Dit was lekker stil en het 'n patio waar jy darem buite kan sit en 'n wyntjie drink. Dit is 'n baie goeie ligging omdat jy baie naby aan die promenade is, naby aan die V&A Waterfront, naby aan winkels, naby aan baie goeie restaurante en koffie winkels. Die ligging is hierdie plek se grootste waarde. Hulle het wel straatparkering, maar dit is nie vir publieke parkering nie, wat dit baie handig maak in Seepunt. Parkering is 'n probleem. Klein negatiewe is dat dit nie 'n see-uitsig het nie, dit het nie 'n lugversorger in nie. Ek dink 'n lugversorger sal hierdie plekkie baie goed doen. Dit was nogal warm en met die muskiete kan mens nie met die patiodeur oop slaap nie. Die stort het nogal erg gelek. Dit is maar net 'n stukkie onderhoud wat gedoen moet word. Ontvangs is baie vriendelik en deeglik. Hulle noem dat hulle nie ontbyt gee nie. Hulle gee wel 'n ligte ontbyt met 'n bietjie graankos, joghurt, koue vleis en broodjies. Dit was goed genoeg vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carole V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carole V
Gesin met tieners

Was net soos geadverteer.

Vriendelike diens en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spring Tide Inn se terugvoer

Hi there Carole, thank you for the review we really appreciate it.
Hope to see you soon again.

Spring Tide Inn
Christa L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker, skoon en netjiese plekkie.

Sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spring Tide Inn se terugvoer

Hi daar Christa hoop dit gaan goed. Baie dankie vir die review ons hoop om jou gou weer te sien.

Spring Tide Inn
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oliver-weg 8, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabd5cb507ae0d66bea4074999fa23622a1e744de905275e3a83f8585418a3799d4b2118dfc58a2f18bb596b7d71aa02e9f5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 8 Oliver Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.914246237484 18.389811156483
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem