Spring Tide Inn
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Apr 2024 tot 30 Sep 2024.
- Kapasiteit: 21 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oliver-weg 8, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R900R810 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Spring Tide Inn bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Seepunt, Kaapstad. Dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.
Daar is 9 pragtige kamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Elke kamer het gemaklike beddens, sagte duvets, linne en 'n privaat ingang. Elke kamer het ook 'n haardroër, kluis, koffie- en teemaakgeriewe, 'n slim-TV en gratis WiFi. Sommige kamers het lugversorging en ander het plafonwaaiers. Boonop spog sommige van die kamers met 'n privaat balkon.
Daar is 'n gemeenskaplike sitarea en 'n ruim eetarea. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar, maar dit is beperk en word op 'n eerste-kom-eerste-bedien-basis toegewys. Hierdie verblyf is naby Seepunt se promenade, asook verskeie restaurante en plaaslike boetieks.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Gastesitkamer
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 73
Resensies 203
Jaar gelys 11
Ligging
- Oliver-weg 8, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Spring Tide Inn het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 21 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oliver-weg 8, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom