Springbok Apartments
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 211
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Alan W - Des 2023
Algehele gradering
Overall a lovely stay and we are likely to return.
Robert P - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekende eenheid.
Manilla D - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Natie B - Sep 2023
Algehele gradering
Werkers is soggens raserig.
Marli J - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Sonja B - Aug 2023
Algehele gradering
Onaangenaam. Onaanvaarbaar dat persoonlike besittings sonder toestemming hanteer is.
Lees meerTheresa S - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies, ruim en vriendelike personeel.
Lynn M - Aug 2023
Algehele gradering
An ideal base for exploring the many flower routes.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Elize D - Aug 2023
Algehele gradering
Netjiese skoon en moderne eenheid.
Christma L - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike plekkie, net 'n pity ons kon nie heeldag daar wees nie.
Adele W - Jun 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Gasvry en vriendelike diens. Netjies.
Christiaan G - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige tyd in Springbok.
Olrike P - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Heidi D - Des 2022
Algehele gradering
Value for money, what you want after a long drive.
Heidi D - Okt 2022
Algehele gradering
Comfortable and clean.
Elizabeth N - Sep 2022
Algehele gradering
Was oor 'n naweek daar. Nie veel mense nie. Baie stil gewees. Maar 'n lekker, gerieflike kamer. Mooi tuin. Goedvoel plekkie.
Turston V - Sep 2022
Algehele gradering
It felt like home.
Nadia S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie swak kommunikasie.
Neil R - Aug 2022
Algehele gradering
See stars.
Adele G - Aug 2022
Algehele gradering
Skoon, netjiese oornagplek.
Adri N - Jun 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon, vriendelike ontvangs.
Heidi D - Mei 2022
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Marelize D - Jan 2022
Algehele gradering
Baie gemaklike en bekostigbare verblyf.
Eldee K - Jan 2022
Algehele gradering
Hoop.
Marlize H - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflike fasiliteite, goed geleë.
Cornelis A - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Abrie J - Okt 2021
Algehele gradering
Swak diens
Lees meerDonovan J - Sep 2021
Algehele gradering
Ons was goed ontvang en die diens was uitstekend.
Joey B - Sep 2021
Algehele gradering
Veilig, gerieflik, waarde vir geld!
Hannelie B - Sep 2021
Algehele gradering
Oukei.
Sophia W - Sep 2021
Algehele gradering
Die plek was netjies en baie rustig, ons het ons kuier geniet.
Hanlie B - Sep 2021
Algehele gradering
Gerieflike oorstop op ons fietstoer deur Namakwaland.
Marius K - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtig, skoon, gerieflik.
Johan V - Mei 2021
Algehele gradering
Gemaklike en gerieflike oornagverblyf.
John A - Jan 2021
Algehele gradering
Fantasties en het voldoen aan ons familie se behoeftes in die grendeltyd.
Lees meerOlga B - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Anonieme gas - Okt 2020
Algehele gradering
Walter D - Okt 2020
Algehele gradering
The stay was awesome, staff very friendly and helpful....Thanks so much.
Marita P - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekend
Riana L - Sep 2020
Algehele gradering
Gemaklik netjies gerieflik Goeie waarde vir geld
John W - Aug 2020
Algehele gradering
Always a good stay here, clean and quiet and a great location.
Wollie P - Aug 2020
Algehele gradering
Vir seker waarde vir jou geld.
Ronelle G - Aug 2020
Algehele gradering
Gerieflike verblyf tydens blommeseisoen.
Thiesa S - Feb 2020
Algehele gradering
Good stay.
Theo B - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflik.
Thomas F - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf, beslis waarde vir geld.
Theo B - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Annalise J - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Lourens B - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik en ekonomies.
Jolene N - Nov 2019
Algehele gradering
Felt welcome!
Adri D - Sep 2019
Algehele gradering
Skoon, netjiese verblyf naby die hoofpad en restaurante.
Hannetjie B - Aug 2019
Algehele gradering
Ruim, luuks, netjies en pragtig.
Kobus V - Aug 2019
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en goed toegerus.
Hennie S - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekend en skoon.
Marchell S - Jul 2019
Algehele gradering
Skoon, netjiese verblyf en vriendelik mense.
Lennox B - Mei 2019
Algehele gradering
Kamer was skoon, ruim en netjies.
Lloyd S - Mei 2019
Algehele gradering
The facility is convenient for an overnight stay.
Guy R - Mei 2019
Algehele gradering
Professioneel ontvang - netjies en gerieflik - stil en veilig.
Roelof K - Apr 2019
Algehele gradering
Eenvoudig netjies.
Willem A - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker verblyf in die dorp.
Nicolene C - Jan 2019
Algehele gradering
Home away from home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Huis weg van die huis.
Ek bly altyd hier oor wanneer ek reis en ek was nog nooit teleurgesteld nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Albe S - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjies en die personeel was baie vriendelik!
Wernich V - Des 2018
Algehele gradering
Baie nice plek!
Mark M - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Quinten B - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Charlotte R - Des 2018
Algehele gradering
Luuks, netjies en skoon. Baie kalm en ontspanne, modern.
Jeanne C - Okt 2018
Algehele gradering
Altyd 'n plesier en altyd behulpsaam.
Engela M - Okt 2018
Algehele gradering
Gerieflik netjiese verblyf met vriendelike diens.
Jacobus B - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Andries S - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjies.
Anja L - Sep 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies met baie goeie diens.
Yvonne V - Aug 2018
Algehele gradering
Leefbaar.
Willie M - Aug 2018
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Elma N - Aug 2018
Algehele gradering
Baie netjiese en goed toegeruste selfsorg-eenheid.
Estelle B - Aug 2018
Algehele gradering
Skaflike verblyf in 'n stil omgewing.
Lourette C - Aug 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Henriehetti L - Aug 2018
Algehele gradering
Awesome.
Johann H - Aug 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Carin M - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekend
Helena M - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker, net te kort.
Irene R - Aug 2018
Algehele gradering
Volledig toegerus en netjies.
Vincent V - Aug 2018
Algehele gradering
Perfekte basis vir blomseisoen.
Erika S - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker oornagplek.
Toinette B - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Johan K - Jun 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en billik.
Gerhard C - Mei 2018
Algehele gradering
Sou 6 sterre gee as ek kon. Ongelooflike vriendlike ontvangs, gasvryheid en waarde vir geld.
Nurisha W - Mei 2018
Algehele gradering
Very neat, very hospitable people.
Janice E - Mei 2018
Algehele gradering
This is a jewel in the Northern Cape and would recommend it to anyone.
Roelof K - Apr 2018
Algehele gradering
Baie goed.
Nicolene C - Mrt 2018
Algehele gradering
Huis weg van jou huis af.
Zaan V - Feb 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Corrie P - Des 2017
Algehele gradering
Pragtig, netjies, modern en super skoon.
Alet D - Des 2017
Algehele gradering
Puik.
Elsabé S - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly in 'n netjiese en skoon kamer.
Ellen V - Des 2017
Algehele gradering
Rustige akkommodasie en maklik om in die dorp te vind.
Marguerite J - Des 2017
Algehele gradering
Baie groot en skoon selfsorg-eenheid. Ons eenheid was "Love" en dit sê als binne.
Ferdie G - Des 2017
Algehele gradering
Nice.
Erina J - Des 2017
Algehele gradering
Soos by vorige geleenthede, was die woonstel weer eens pragtig skoon, goed toegerus, en met die mooi tuine 'n groot plesier om te kon oorbly.
Rozelle B - Des 2017
Algehele gradering
Dit was baie lekker om by Springbok Apartments te bly.
Maudette V - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Marinda C - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtige interieur. Lekker stil.
Rudi En Margriet K - Sep 2017
Algehele gradering
Netjiese oornag in Springbok.
Cp M - Aug 2017
Algehele gradering
Baie netjies, keurig versorg en vriendelik ontvang deur Edwina.
Wietske V - Jul 2017
Algehele gradering
Wat jy sien, is wat jy kry!
Wony D - Jul 2017
Algehele gradering
Netjies, modern en goed geleë.
Farai M - Jun 2017
Algehele gradering
Brilliant facilities.
Quintin H - Mei 2017
Algehele gradering
Fantastic.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties.
Baie lekker en snoesig en veilig. Sal weer kom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Neels S - Mei 2017
Algehele gradering
Baie gasvrye eienaar en baie behulpsaam en tegemoetkomend.
Consul C - Mei 2017
Algehele gradering
Was baie lekker om daar te bly.
Werner M - Mei 2017
Algehele gradering
Ons het lekker hier gebly.
Francois M - Apr 2017
Algehele gradering
Net een nag oorgbly en dit was heel aangenaam.
Isabel R - Apr 2017
Algehele gradering
Vyf-ster blyplek.
Deon S - Apr 2017
Algehele gradering
Net een aand, maar baie goed behandel.
Hennie V - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie lekker en veilig, vriendelike/oulike poedelhondjie - dankie vir melk en koeldrank in yskas.
Jan D - Feb 2017
Algehele gradering
Baie skoon en gerieflik, net jammer vir die metaalwerke langsaan wat baie lawaai gemaak het tot 19:00 en weer begin het om 07:00.
Francois C - Feb 2017
Algehele gradering
Baie rustig en netjies.
Tonie En Linda S - Jan 2017
Algehele gradering
Ons het 'n baie rustige tyd by Springbok Apartments gehad.
Renier T - Des 2016
Algehele gradering
Mooi, netjies, skoon en veilig.
Rene H - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly - stil omgewing en veilig.
Johann G - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was soos 'n oase in die woestyn na 'n lang dag op die grondpaaie in die omgewing.
Elmarie K - Sep 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Alwyn B - Sep 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam en ontspannend.
Lees meerPieter V - Sep 2016
Algehele gradering
Swak, eenheid nie beskikbaar, trappe onveilig en nie soos geadverteer.
Heinrich C - Jun 2016
Algehele gradering
Heerlik.
Kobus S - Jun 2016
Algehele gradering
Gerieflike, smaakvolle verblyf, pragtige badkamers.
Margie D - Jun 2016
Algehele gradering
Wat 'n heerlike verrassing. Pragtige plek, baie netjies en veilig.
William I - Mei 2016
Algehele gradering
Plek val uitmekaar.
Christian F - Apr 2016
Algehele gradering
Puik waarde vir geld. Baie netjies en sterk aan te beveel.
Elize K - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Grant A - Mrt 2016
Algehele gradering
Uit die boeke uit.
Johan S - Jan 2016
Algehele gradering
Netjies en skoon, kan dit aanbeveel vir 'n oornagplek.
Johann L - Jan 2016
Algehele gradering
Baie netjies en smaakvol.
Andre R - Jan 2016
Algehele gradering
Mooi en skoon.
Eugene B - Des 2015
Algehele gradering
Baie modern en netjies - net reg vir oornag!
Gerbrecht C - Des 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Michael L - Des 2015
Algehele gradering
Dit was bitter lekker om daar te stop en te ontspan. Dit het gevoel soos my huis.
Rencia S - Des 2015
Algehele gradering
Baie ontspannend.
Irene S - Des 2015
Algehele gradering
Goed gerus.
Magda F - Des 2015
Algehele gradering
'n Juweel van 'n plekkie!
Madeleine M - Des 2015
Algehele gradering
Enjoyed our stay.
Anja W - Nov 2015
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het.
Engela M - Okt 2015
Algehele gradering
Rustig met vriendelike diens.
Jasper F - Okt 2015
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Klaas D - Okt 2015
Algehele gradering
Gastvrij, behulpzaam, heerlijk fris en schoon. Heerlijk geslapen.
Tim M - Okt 2015
Algehele gradering
Baie lekker skoon en netjies.
Astrid M - Okt 2015
Algehele gradering
A great stay for the night.
Bets J - Sep 2015
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, netjies en skoon.
Sharon R - Sep 2015
Algehele gradering
Wonderful!
Henlie S - Sep 2015
Algehele gradering
Dekor is baie mooi en gerieflik.
Leon S - Sep 2015
Algehele gradering
Wonderlike plek om te oornag.
Deon N - Sep 2015
Algehele gradering
This is a place to recommend to any traveller without any hesitation!
Karien O - Sep 2015
Algehele gradering
Gerieflike selfsorg-eenheid.
Nico P - Aug 2015
Algehele gradering
Ruim akkommodasie met 'n sprokiestuin.
Annette S - Aug 2015
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Ben M - Aug 2015
Algehele gradering
Basies, maar tog lekker rustig!
Postma D - Aug 2015
Algehele gradering
Ons verblyf daar was baie lekker. Baie om te sien in en om Springbok.
Hennie D - Aug 2015
Algehele gradering
Puik.
Manie B - Aug 2015
Algehele gradering
Aangenaam!
Basie L - Jul 2015
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Baie netjies en goed ingerig om vir paar dae oor te bly.
Miranda B - Jul 2015
Algehele gradering
Verblyf was baie skoon en netjies met moderne dekor.
Nansie B - Jul 2015
Algehele gradering
Ons het op vorige gaste se vuil beddegoed geslaap. Dit was baie onaangenaam!
Francois D - Jun 2015
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en personeel was behulpsaam en baie vriendelik.
Hentie M - Jun 2015
Algehele gradering
Alhoewel ons net een nag daar oorgebly het, sal ons dit beslis weer doen.
Phillip L - Jun 2015
Algehele gradering
Wonderlike verblyf. Mens voel dadelik so welkom en spesiaal. Jul eenhede is met liefde en sorg ingerig.
Bev B - Mei 2015
Algehele gradering
Beautiful apartment!
Susan D - Apr 2015
Algehele gradering
Ons het daar oornag op pad Namibië toe.
Kees D - Apr 2015
Algehele gradering
Super!
Attie J - Apr 2015
Algehele gradering
Baie netjies, modern en gerieflik.
Kassiem D - Apr 2015
Algehele gradering
Ons was baie beïndruk met ons verblyf.
Susie K - Mrt 2015
Algehele gradering
Vriendelike gastehuiseienaars
Linda K - Mrt 2015
Algehele gradering
Pragtig ... sal weer kom!
Henna Z - Mrt 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Rita H - Mrt 2015
Algehele gradering
Heerlike, gesellige en pragtige verblyf.
Herman C - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie skoon en netjies en definitief waarde vir geld, sal oral aanbeveel.
Hettie B - Mrt 2015
Algehele gradering
Het heerlik geslaap!
Adri D - Jan 2015
Algehele gradering
Rustige, ontspanne atmosfeer, net wat jy nodig het na 'n lang dag op die pad!
Felix R - Jan 2015
Algehele gradering
Baie verras met die oase in die woestyn. Alles pragtig, netjies en skoon. Gevoel soos huis.
Hermine G - Des 2014
Algehele gradering
Our favourite sleep over choice between Namibia and West Coast / SA
Sandra R - Des 2014
Algehele gradering
Lovely place
Ellen V - Des 2014
Algehele gradering
Beslis die moeite werd.
Annelie B - Des 2014
Algehele gradering
Absoluut perfek!
Lees meerFrikkie O - Des 2014
Algehele gradering
Uitstekend!
Andre R - Des 2014
Algehele gradering
Puik, skoon en billik.
Marisa S - Des 2014
Algehele gradering
Netjies.
Natascha K - Des 2014
Algehele gradering
Sal Springbok Apartments hoog aanbeveel en julle sal ons definitief weer sien.
Susie K - Nov 2014
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Johan V - Nov 2014
Algehele gradering
Luxurious accommodation with a lovely garden.
Rene S - Nov 2014
Algehele gradering
This is such a wonderful place. Would certainly recommend it to all my friends and family.
Petronella C - Nov 2014
Algehele gradering
Very neat.
Martin J - Nov 2014
Algehele gradering
Baie rustig, mooi en gerieflik.
Rhoda P - Okt 2014
Algehele gradering
Netjies en gerieflik!
Ronel B - Okt 2014
Algehele gradering
Home away from home. Modern clean and peaceful.
Jackie S - Okt 2014
Algehele gradering
Beautiful setup, cosy, comfortable, definite value for money.
Brenda M - Okt 2014
Algehele gradering
Regtig ons verblyf daar baie geniet! Probeer gerus!
Johan F - Sep 2014
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Andries T - Sep 2014
Algehele gradering
Baie netjies, volledig toegerus!
Karen E - Sep 2014
Algehele gradering
Netjiese, goed versorgde, goed toegeruste en moderne verblyf teen 'n baie bekostigbare tarief!
Dave S - Sep 2014
Algehele gradering
A great place to stay
Maria V - Sep 2014
Algehele gradering
Lekker rustig!
Warwick N - Aug 2014
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Fabian F - Aug 2014
Algehele gradering
Nice place to stay
Des S - Aug 2014
Algehele gradering
Heeltemal aanvaarbaar.
Frik M - Jul 2014
Algehele gradering
Lekke!
Albertus B - Jul 2014
Algehele gradering
Skoon en netjies, maar net goed vir oornag.
Carlo V - Jul 2014
Algehele gradering
Pragtig en baie netjies met als wat jy nodig het! Die eenhede is in 'n rustige buurt.
Tania S - Jun 2014
Algehele gradering
Thsi is the best place to stay in Springbok!
Heleen R - Mei 2014
Algehele gradering
Het baie tuis en veilig gevoel, en dis baie netjies.
Goldy D - Mei 2014
Algehele gradering
Dit was fantasties, sal enige tyd weer daar gaan bly.
Janine L - Mei 2014
Algehele gradering
Rustig, mooi en 'n toevlug!
Llewellyn M - Mei 2014
Algehele gradering
Baie goeie en netjiese akkommodasie met al die noodsaaklike geriewe.
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 46, Springbok, 8240, Noord-Kaap