Vryburg Akkommodasie by Springbok Cottage | LekkeSlaap
+12

Springbok Cottage

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springbokstraat 42, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Springbok Cottage is in Vryburg, halfpad tussen Kimberly en Mafikeng.

Verblyf is beskikbaar in 'n kothuis met slaapplek vir 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Al twee slaapkamers het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die kothuis lei na 'n onderdakstoep met 'n piekniektafel en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Springbok Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Springbok Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Springbokstraat 42, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Gaste dink Springbok Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vryburg Noordwes
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springbokstraat 42, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVXhAunXUgjufEgnPC837VzdCmQAkZoCFOk9sGw7piWS2r7lViC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 42 Springbok Street Vryburg 8600 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.945806213397 24.714923583834
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za