Mpumalanga Akkommodasie by Springgrove Estate | LekkeSlaap
+95

Springgrove Estate

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Springgrove Estate
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hulda V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hulda V
Gesin met klein kinders

Wat 'n juweel!

Ek kan Springgrove aanbeveel. Pragtig, ruim en netjiese verblyf. Mooi omgewing en asemrowende uitsig. Adelle was baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal beslis weer daar gaan ontspan.

Springgrove Estate's terugvoer

Hi Hulda,
Dit was a plesier om julle hier te hé. En baie dankie vir die mooi resensie. Kom kuier gerus weer
Groete,
Adélle

Springgrove Estate
Yolanda G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

This is the place to go when you want a break away from the daily hustle and bustle.

Thank you so much for a lovely stay. We appreciated the accommodation and it was of a high standard.

Springgrove Estate's terugvoer

Hi Yolanda,
Thank you for your positive review. We are so pleased you enjoyed it. Come again soon.

Springgrove Estate
Willem O - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem O
Gesin met tieners

Ideale plek om kwaliteit tyd saam met jou familie te spandeer.

Fantastiese plek om jou siel te laat rus. Uitstekende diens van die eienaar en staf. Sal sekerlik in die toekoms weer gaan.

Springgrove Estate's terugvoer

Willem dit was wonderlik om julle daar te hê. Ideale gaste, vriendelik, los plek silwerskoon.
Julle beter gou weer kom kuier.

Springgrove Estate
Maryna S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna S
Gesin met tieners

Salig en rustig op 'n pragtige estate.

Verblyf word nie daagliks gediens en 'n persoon is tog daar om te ontspan en tyd saam met familie te spandeer. Persoonlik is dit tyd mors om skottelgoed te was, bed op te maak en vloere te vee. Geen plek om van braai-as ontslae te raak. Daar kan dalk net vooraf aan gaste genoem word dat daar nie hulp is nie.

Shelagh K - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shelagh K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service from Ilse. Wonderful cycling.

We thoroughly enjoyed our stay. Ilse was very good at communicating. Will return.

Springgrove Estate's terugvoer

Dear Shelagh,
Thank you so much for your positive review. We are thrilled that you enjoyed yourself. Please return soon.
Ilse

Springgrove Estate
Vanaf R1 218
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 218
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 218
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Springgrove Estate, Lothair, 2370, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4K2Z6Z9KxOs8FdaovX4HRco6De2r4vbTshTqfe6Ec7d1OrED3U?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 218  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 Springgrove Estate Lothair 2370 Mpumalanga 086 999 0018 12:00-19:00 11:00 -26.3449795469 30.556333959103
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za