Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Springsteen Cabins

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Theodor Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 20 resensies vir Springsteen Cabins
Netheid
4.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5
Paul O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

It was peaceful and I loved the scenery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springsteen Cabins se terugvoer

Hi Paul, glad you enjoyed your stay! Come back soon...

Springsteen Cabins
Wilna L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Wilna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ten spyte van bloedige warmte het ons die stilte en afgesonderheid geniet.

Ligging uitstekend! Eenheid is goed toegerus. Met kwik op 39 grade, sou lugversorging welkom wees. Netheid nodig bietjie aandag (veral buite). Alhoewel die omgewing mooi is, kry mens die gevoel van verwaarlosing met die onversorgde wingerde direk om die cabin. Voel dis "over priced".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springsteen Cabins se terugvoer

Dankie vir jou 'review' Wilna! Ons gee aandag aan jou punte en kom gou terug om te sien!

Springsteen Cabins
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus weg van die besige stad lewe.

Dit was baie lekker verblyf by Springsteen Cabins, net nie verwag die kolkol is letterlik heel dag in die son nie wat dit moeilik maak om die ekstra gerief te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lianey M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lianey M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld en ongerieflik.

Bitterlik baie ontevrede met Springsteen Cabins. Die "hot tub" was so vuil, aangepak met alge en bosse hare, dat ons dit nie kon gebruik nie. Die plek binne was ook nie skoon nie, die bank was vol honde/kat hare. Kombuis goedere was ook vuil. Ons het geen kliëntediens gekry nie of enige terugvoer en geen hulp rakende die "hot tub" nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springsteen Cabins se terugvoer

Hi Lianey, we apologise for the inconvenience with the hot tub. After conducting a site inspection, the algae and dirt you mentioned was identified as the last bits of ash which is nearly impossible to clean. This may have appeared as algea in the fireplace section of the hot tub, but rest assured that it would not affect the water. We must remember that we are embedded in nature, and such occurrences are not uncommon. We also avoid using chlorine or any harsh chemicals that may potentially irritate our guests' skin.
In regards to your query on customer service, we've checked our records and found no email or WhatsApp message from you, which greatly limits us in our ability to assist from our end. Our maintenance or cleaning team would have been ready and eager to assist with hosing the fireplace section of the hot tub (which only requires removal of ashes) for you.
We hope you had a lovely stay otherwise.

Springsteen Cabins
Leonora S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonora S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi.

Die plekkie was nie skoon nie. Die handdoeke het 'n muffe reuk gehad; die afdrooglappies was vuil en van die breekware was ook vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springsteen Cabins se terugvoer

Hi Leonora, thank you so much for letting us know - we will see to this immediately. We hope you had a lovely stay otherwise! Thank you for choosing Springsteen Cabins - we hope to welcome you back soon!

Springsteen Cabins
Morne D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie unieke ondervinding, sal dit aanbeveel.

Die cabin is baie mooi geleë, en die uitsig is fantasties. Ons het die warm bad vreeslik geniet en die braaigeriewe was voldoende. Elri was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springsteen Cabins se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Morne. Ons is so bly julle het dit geniet! 'n Hot tub in die wild is beslis 'n ander tipe ervaring!

Springsteen Cabins
Dewald V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic cabin getaway.

We had an incredible stay! The cabin is well fitted, the hot tub was an absolute win, and the bed was super comfy. Great wine tasting down the road and plenty of other things to keep yourself busy with. Couldn't have asked for a better stay .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springsteen Cabins se terugvoer

Baie bly julle het dit so geniet, Dewald! Ons verwelkom julle enigetyd weer terug...

Springsteen Cabins
Venetia S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venetia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and tranquil.

Had a lovely stay. I suggest that the hosts just be more friendly if it's Oudekloof. The fridge needs defrosting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springsteen Cabins se terugvoer

Glad you enjoyed it, Venetia! Please visit again soon...

Springsteen Cabins
Zenobia Adelaide A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Zenobia Adelaide A
Saam met eggenoot / lewensmaat

The location is great, but the stay was very unpleasant as we had no electricity for more than 5 hours on the first night and no electricity from 18:00 up until the next morning after 8:00 am as the inverter in the cabin we stayed in did not work.

So we did not have a pleasant stay at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonell J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonell J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved the stay.

The cabin is fully equipped with what you need and it has a beautiful view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lara B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lara B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A few issues have to be addressed for a more comfortable staycation.

Various issues should be rectified before we would recommend it to others. Feedback was given directly to Springsteen Cabins.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luhanie E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luhanie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bederf in die natuur met stilte en skoonheid.

Ons kon nie vir 'n beter plek gevra het nie. Die natuur, stilte en hot tub is 'n wenner-kombinasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike natuurskoon en stilte. Jy kan net ontspan.

Baie smaakvol, netjies en alles wat nodig is. Lieflike staproetes en bad om te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing.

Enjoyed the tub, but needed more firelighters and matches. Wood was for sale. Lots of flies, could have done with Doom, or maybe told to bring our own. When the weather warms up, a fan would be advisable. Cabins very well-equipped and the stay was enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amber W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amber W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magnificent view, secluded, perfect for honeymoon.

Wake up with the chirping of birds, wood fire jacuzzi is a real hit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ervaring!

Ongelooflike uitsig, netjies, pragtige verblyf - wat toegerus is met alles wat 'n mens kan nodig hê en geen beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Cabin was netjies, skoon en voldoende uitgerus.

Die uitsig is asemrowend en beslis die geld werd. Die een negatiewe, niks gerig op die Cabin self nie, was dat die wingerd voor die Cabins erg verwaarloos en dood is. Dit is duidelik dat die wingerd baie lanklaas na omgesien is of selfs water gekry het. Op die advertensie, word die wingerd as groen en versorg getoon, maar in werklikheid is die wingerd dood en onooglik. Ek verstaan dat dit tans die begin van herfs is en dat die wingerd se blare sal verkleur, maar die stokke was 90% vrek. Dit was uiters onooglik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ch V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ch V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi natuurskoon, rustige omgewing.

Kan dink aan diefwering (see through) sodat mens vensters in aande kan oopmaak. Plek om tasse/klere te sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eksklusief en perfek vir 'n wegbreek van alles en almal.

Die ideale plekkie om jou siel te herstel van elke dag se gejaag. Alles is perfek deurdink en pragtig ingerig. Baie modern en stylvol. 'n Uitsig wat niks kan klop nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudekloof Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA321908586ccfa6459abf4961c0f4f2ebe1288fe64cb33ea1e7777d0a2c507714893b21e202442f0a8d8b17517a34e64a73ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Oudekloof Farm Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.269449909647 19.076601725362
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem