+87
Selfsorg in Potchefstroom

Spruitjie-roer-my-nie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Bennie B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2026

Waarde vir geld! Baie lekker gebly - goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Spruitjie-roer-my-nie
Dit was 'n fees om Bennie as gas te ontvang. Baie vriendelik en aangenaam. Altyd welkom!

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Spruitjie-roer-my-nie
Dit was 'n fees om Alheit as 'n gas te ontvang. Altijd welkom! Kom kuier gou weer.

Tharina N
1 nag
5.0
Nov 2025

Gerieflik en vriendelik. 'n Goed toegeruste eenheid met alles en meer wat nodig is. Uitstekende gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Spruitjie-roer-my-nie
Was 'n absolute plesier om julle as gaste te ontvang. Spruitjie met grootste respek hanteer en perfek gelos. Altijd welkom.

Dewet B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gerieflike kuier. Baie goed geleë en veilig met parkering. Die woonstel is ruim, netjies en goed toegerus. Daar is 'n eie tuintjie met braai geriewe. Rina lewer baie goeie diens en is altyd beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Spruitjie-roer-my-nie
Was heerlike om julle as gaste te ontvang! Pragtige mense! Altyd welkom!

Martin D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Sal vir seker aanbeveel. Baie lekker gebly. Baie gemaklik en ruim. Alles wat 'n mens nodig het, is hier. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Spruitjie-roer-my-nie
Pragtige mense! Kommunikasie was baie goed. Altijd welkom! Tot volgende keer.

Francois P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ongelooflike plekkie. Uitstekende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Spruitjie-roer-my-nie
Baie dankie! Wonderlike gaste! Altyd welkom!

Dp B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Comfortable and cosy. A lot of attention to detail - the small things matter for Spruitjie-roer-my-nie.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Spruitjie-roer-my-nie
Was 'n voorreg om DP, Johanita en 2 viervoet kinders te huisves. Altyd welkom!

Nico B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Baie mooi en alles wat mens nodig het vir my 100 uit 100. Sal altyd teruggaan na Spruitkie-Roer-My-Nie vir naweek alles skoon en tuin baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Spruitjie-roer-my-nie
Was lekker om jou en jou seun Hendro by Spruitjie te verwelkom. Kom kuier gou weer.

Fernando J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Relaxing, private and well catered for. The house caters for all your needs. Think of what you can need and it is there. The house is clean and smells amazing. Enough crockery, cutlery, bedding and everything in between. The host is a great communicator and attentive to the individual needs of the guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Spruitjie-roer-my-nie
It was a hoot having Fernando! Can't wait for your next visit to Spruitjie. Catch you on the flip side. Treated Spruitjie with utmost respect and left it in perfect order. Always welcome ♡♡

Nicolette B
1 nag
5.0
Apr 2025

Heerlike waarde vir geld verblyf. Heerlike, skoon verblyf en ekstra moeite deur gasvrou word hoog aangeprys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Spruitjie-roer-my-nie
Nicolette, julle is fantastiese gaste! Dankie dat julle die beste gastehuis in Potch gekies het. Kom kuier gou weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R3 000
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 5 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 000
per nag, vir 5 mense
Bespreek

54 Spruit Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMJicPMtlUAkcPlusVBQErhkcwnbSheiLtHUuDnmw4GZoyhI9Mt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 5 mense 68 5 1 5 54 Spruit Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.702113888234 27.096729317791
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang