Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Squirrels Corner

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 50 resensies vir Squirrels Corner
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jacqueline A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline A
Enkelreisiger

Very comfortable.

Very comfortable and enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plek, aangename gashere, lekker stil area.

Ons het baie lekker gebly, die geriewe was goed en die gasheer baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Damaris K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Damaris K

I will stay there again.

It was home away from home. For my sister and her husband, it was breathtaking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Squirrels Corner se terugvoer

We are so pleased that you chose to stay with us during your stay in Montagu. We loved hosting you and look forward to a repeat visit in 2026!

Squirrels Corner
Jacoba D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoba D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik still en rustig.

Ja, die eienaars was baie gasvry en ons het baie tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lana D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lana D
Enkelreisiger

Heerlik.

Baie lekker gebly en sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aubrey B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike stil omgewing.

Binne stapafstand van die meeste geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannalene S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannalene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus.

Pragtige dorpie. Die kamer was reg vir ons behoeftes. Dit is naby alles geleë, so ons kon die dorp te voet verken. Daar is ook oulike eetplekke in die nabyheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almero D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almero D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Lekker atmosfeer. Kunstige meubilering en versierings. Heerlike dubbelbed. Mooi tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs.

Bed kraak bietjie wat steurend kan wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Squirrels Corner se terugvoer

Hello Louis, we are disappointed to see your review about the squeaky bed. You are the first guests to mention it. We are sorry that it spoilt your stay but also disappointed that you did not mention to us when leaving or comment on it under "maintenance issues" on the review form which is left in all our rooms. If we are not informed about problems it is obviously very difficult for us to address them. Regards. Mike

Squirrels Corner
Marleen R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Ons het alles gekry wat ons nodig gehad het. Die eenheid was ruim en baie netjies. Ons sal verseker weer hier oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolf V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dood eenvoudig 'n fees om hier te kon bly.

Ons is met enorme glimlagte ontmoet en deeglik toegerus met inligting oor Montagu en wat alles daar te doen is en ook 'n kaart om alles te kon vind. Die kaggel in ons kamer was 'n absolute seëning vir die weer wat ons gehad het. Anne se vernuf in die kombuis het vir ons 'n ontbyt opgetower soos min. Mike se Ferrari versameling is iets om te beleef en sy passie spreek boekdele. 'n Liefdevolle paartjie wat jou behoeftes voor hul eie stel, is Mike en Anne, thanks, you guys are just on another level.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Squirrels Corner se terugvoer

Dear Rudolf and Marlinda, thank you tor taking the time to give us such a positive revue. These reviews are so important to our business as we recover from the covid years. Looking forward to hosting you again when you visit Montagu. Regards. Mike & Anne

Squirrels Corner
Hendrik C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons gasheer het moeite gedoen om ons dadelik tuis te laat voel.

Geen moeite was ontsien om ons tuis te laat voel nie. Baie is gedoen om Montagu aan ons bekend te stel deur inligtingsbrosjures aan ons te verskaf met inligting en oriëntering van ons ligging. Na 'n glasie port is ons aangewys na ons kamer.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel M
Saam met vriende

Pragtige, rustige omgewing. Alles in plek. Skoon en netjies.

Gastehuis is baie sentraal en naby alles. Kan stap as jy sou wou. Mike en Anne was baie gasvry. Het ons kuier baie geniet.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelise L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en rustig.

Baie dankie vir julle vriendelike ontvangs en skoon geriewe. Baie sterkte met julle gastehuis.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagplek op reis na Ceres.

Ons woon op George en wou 'n oornagplek in of naby Montagu bespreek. Die plek is netjies, gerieflik en het aan ons doel beantwoord. Ontvangs was vriendelik en ons is volledig ingelig.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikolaos S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikolaos S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and relaxing stay, with bonus for car enthusiasts.

Upon arrival, we were greeted by Anne and shown around. The property is kept pristine and pretty! Great corner to relax in. Then for the car enthusiasts, Mike maintains a massive collection list of Ferrari memorabilia - quite the sight to behold! Only note is if you need to use the parking, the entrance is narrow and you have to enter it straight on instead of turning in.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Romanda V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Romanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegs kamer. Het nie ontbyt.

Baie netjies en skoon. Goeie ligging naby waar ek moes wees. Net jammer dat ontbyt geadveteer is, maar nie meer beskikbaar is nie. Het juis gesoek (gefilter) na akkomodasie wat ontbyt insluit. Verander liewer die filter na Slegs Kamer en nie Bed en Ontbyt.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip Z - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Baie goeie en vriendelike diens van die eienaars, sal weer besoek!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alice V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alice V
Enkelreisiger

Rustig en goeie diens.

Heerlik gerus. Die eienaars is baie hulpvaardig en vriendelik. Sal weer soontoe gaan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything I expected and more.

A warm welcome by our host set the tone. He was also very helpful with suggestions as to activities in and around Montagu which will come in very handy for a longer stay in Montagu as this was an exploratory stay. Quiet, peaceful surroundings contributed to the ambience of Squirrels Corner.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rian Johannes B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian Johannes B
Enkelreisiger

Baie mooi plek met pragtige tuin.

Gegroet met Montagu muskadel, pragtige plek, baie skoon en netjies. Lekker stoep om te ontspan, ongelooflike tuin.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina B
Besigheidsreis

Vir besigheid - werkers sê dit was baie lekker.

Ek was nie self daar nie, maar die besigheid se werkers het net lof van die gastehuis. Mike het my baie mooi gehelp met die bespreking en selfs ekstra ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Squirrels Corner se terugvoer

Hello Ina, thank you for your positive feedback. Your employees were courteous and a pleasure to host. Regards, Mike & Anne.

Squirrels Corner
Cas P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cas P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, baie sentraal geleë akkommodasie.

Mike het ons hartlik ontvang en versorg, en te midde van die uitgebreide versameling (vet)plante oraloor, die ou-wêreldse dekor binne, en die Ferrari memorabilia, bied die ligging ook vinnige toegang tot Kanonkop, ander stap-opsies, en talle eetplekke binne minute van die huis af. Ons het heerlik oorgeslaap.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Squirrels Corner se terugvoer

We are pleased that you enjoyed your stay with us.
We always love sharing our garden and model Ferrari collection with interested guests.
It encourages us to do more.
Regards,

Squirrels Corner
Ismail C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ismail C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and comfortable even through a winter's night.

The hosts were great. They made us feel welcome. The Ferrari collection is out of this world.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theanna T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theanna T
Enkelreisiger

Fantasties.

Pragtige dorp. Goed vir mens se siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanine A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Goeie ligging, heerlike ontbyt en gasheer en gasvrou baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Squirrels Corner se terugvoer

Dear Jeanine,
Thank you for your positive feedback.
We are pleased that you enjoyed your stay with us, and look forward to hosting you again!
Regards,
Mike and Anne.

Squirrels Corner
Mike P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike P

Enjoyed our stay

In our short stay we enjoyed our time there in all aspects.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very comfortable interlude.

We thoroughly enjoyed this short stay in Montagu, a delightful town. The owners made us most welcome and we appreciated the treat of a cooked breakfast. The en-suite room was comfortable and had everything that was necessary.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, gasvry.

Diens is voortreflik en eienaar is regtig baie gaaf en bedagsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Ek het die oornag en ontbyt baie geniet. Die motorversameling was 'n hoogtepunt. Die area was kunstig versier en kamer met smaak toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Squirrels Corner se terugvoer

Dear Andrew, thank you for your postive feedback.
We are pleased that you enjoyed your stay with us, and that you found my model Ferrari car collection of interest.
Regards
Mike & Anne

Squirrels Corner
Telkare V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Telkare V
Besigheidsreis

Awesome, quiet and friendly hosts.

We were welcomed with a nice sherry, our room was perfect with the 2 beds, and our breakfast by the hosts the next morning was awesome! Very quiet neighbourhood, will definitely recommend them.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Een van die skoonste plekke waar ons al gebly het. Mike en Ann doen regtig moeite om jou verblyf lekker te maak. Mike se versameling Ferrari modelmotors is iets besonders om te sien. Sal vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lien S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Lien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie aangenaam, heerlike ontbyt, pragtige badkamer.

Mense is geneig om als mooi te maak, maar vergeet dat die badkamer die belangrikste is. Mense kyk eerste daarna wanneer hul verblyf soek. En asb. belê in goeie matrasse. Baie dankie aan die Steytlers, lieflike verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Enkelreisiger

Aangename, rustige verblyf.

Dit was aangenaam om by Squirrels Corner tuis te gaan. Die gasmense was vriendelik en verwelkomend, en dit was 'n rustige omgewing. Daar is ook 'n mooi privaat tuintjie waar 'n mens kan sit en ontspan. Een ding wat ek gemis het, was 'n koffie plunger in die kamer! Ek sal Squirrels Corner vir enigiemand aanbeveel wat op Montagu dorp wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mike and Anne het ons baie vriendelik ontvang en tuis laat voel.

Dit dekor en netheid is van 'n hoë standard. Als is kraakvars en skoon. Genoegsame veiligheid en rustige omgewing. Ons sal beslis weer by Squirrels Corner oorbly. Baie dankie aan Mike en Anne vir hul wonderlike gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Squirrels Corner se terugvoer

Dear Johan,
We are pleased that you enjoyed your stay with us, and we look forward to hosting you again when you next visit Montagu.
Regards,
Mike and Anne

Squirrels Corner
Faan G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Faan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam

Vriendelike diens met heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, beveel aan en sal weer gaan.

Baie oulike gastehuis. Eienaars was baie vriendelike en gasvry. Ons baie welkom laat voel. Dit het gevoel soos huis. Netjies en alles is daar wat nodig is. Sentraal geleë en loop afstand van alle besienswaardighede. Ons beveel die gastehuis definitief aan. Sien julle weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suretha F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha F
Besigheidsreis

Home away from home!

Wat 'n lekker plek om oor te bly. Gasheer en gasvrou fantasties. Beslis aan te bevole.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlon T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlon T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike gasvryheid en diens, heerlik, rustige verblyf.

Ons het ons naweek geniet, die verblyf was aangenaam. Die gasvryheid en diens was absoluut fantasties. Lekker gesmul aan die ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hettie S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik oorblyplekkie, baie netjies en die ontbytverskeidenheid was heerlik.

Squirrels Corner is aan te beveel by reisigers wat Montagu wil besoek. Mike en Anne is vriendelike behulpsame mense wat jou tuis laat voel, en jou ook vertel van al die besienswaardighede in en om die dorp. Ook is aan ons 'n groter kamer buite die hoofhuis aangebied en daarvoor is ons baie dankbaar. Dankie ook vir die heerlike ontbyt elke oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Die eienaars het ons baie vriendelik ontvang. Die kamers was netjies en mooi gemeubileer. Sal beslis Squirrels Corner aanbeveel. Ontbyt was heerlik, gesellig en die servette pragtig geborduur. Die addisionele inligting verskaf deur die eienaars oor die omgewing was baie nuttig, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arina D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arina D
Enkelreisiger

Definitief aan te beveel.

Gasvry. Vriendelik gasheer en gasvrou. Waarde vir geld. Sal dit definitief aanbeveel. Heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Squirrels Corner se terugvoer

Dear Arina,
Thank you for taking the time to give us feedback on your stay.
We are pleased that you enjoyed your stay with us, and look forward to hosting you again sometime soon!

Regards
Mike & Anne

Squirrels Corner
Gerhard L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelik.

Geen TV. Sal sê redelik netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Squirrels Corner se terugvoer

Dear Lourens,

Thank you for your review. This differs slightly from your comments in our guest book, namely "baie lekker gebly. netjies".
You may recall we upgraded you free of charge to our Family Suite with a king size bed.
Our listing and website both indicate that we do no have TV in the rooms, but guests are welcome to use the TV with DStv in the guest lounge.
As far as our location is concerned, we are one of the few centrally located guesthouses, and are only 150 metres from the centre of town.

Regards,
Mike & Anne.

Squirrels Corner
Rene D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfster.

Baie skoon en netjies, lieflike tuin om te geniet en baie sentraal geleë, stapafstand na restaurante en koffiewinkels. Sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf!

Ons het 'n warm ontvangs tesame met 'n heerlike glasie muskadel gekry by Squirrels Corner. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was skoon en gerieflik. Parkering veilig. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Ons sal definitief weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Squirrels Corner se terugvoer

Dear Johan,
We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us.
We will keep our eyes open for you the next time we visit Calitzdorp.
Regards,
Mike and Anne

Squirrels Corner
Anna-marie . L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-marie . L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en privaat. Aangename gasheer en gasvrou.

Gesellig en karaktervol. Was veral beïndruk met die kroegyskassie met ys, koue bier en wyn om van te kies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joe V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly warm hospitality.

Outstanding hospitality with a personal touch in a very neat, clean and amazing setting. The hosts go out of their way to make you feel welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie B
Saam met vriende

Slegs een aand oorgebly, maar was die moeite werd.

Die omgewing is stil en rustig. Ons is vriendelik ontvang en die volgende oggend se ontbyt was heerlik. Gasheer en -vrou het regtig moeite gedoen om ons ete aangenaam te maak. Hulle is ook goeie ambassadeurs vir Montagu want ons is goed ingelig oor staproetes en plekke wat ons kan besoek. Die eenheid waar ons gebly het, was skoon en netjies en ook goed versorg. Sal weer daar tuisgaan indien ek weer Montagu se rigting toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet J - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was baie aangenaam.

Ons verblyf was baie aangenaam. Die eienaars is baie vriendelik, het ons baie welkom laat voel en was baie behulpsaam met relevante inligting oor Montagu.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful hosts and a lovely place to stay, including a lovely breakfast the next morning.

Wonderful hosts and a lovely place to stay, including a lovely breakfast the next morning, Would highly recommend this B&B.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike gashere en 'n lieflike plek om in te bly, nog 'n lekker ontbyt ook gekry die volgende oggend.

Wonderlike gashere en 'n lieflike plek om in te bly, nog 'n lekker ontbyt ook gekry die volgende oggend. Kan regtig dié B&B aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R996
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R996
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R996
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloemstraat 3, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnm2icUv2xjP7PsLfbKyo0Vq3cDAxDTdHstQbfWVEhbQ4947KSe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R996 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 3 Bloem Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.785876141517 20.11909553373