St Tropez 1006
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 183, St Tropez-kompleks, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
St Tropez 1006 is 'n knus selfsorgwoonstel in die veilige St Tropez-kompleks in Strand reg oorkant die swemstrand. Dit is die ideale plek om te gebruik as basis vir 'n ontspannende strandvakansie. Dit is net 32,7 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die sitarea het sitplek, 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV. Groot vensters laat gaste toe om die pragtige see-uitsig te waardeer.
Die St Tropez-kompleks het gemeenskaplike wasgoedgeriewe wat met munte werk op die grondverdieping, sowel as gemeenskaplike braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by St Tropez 1006 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Chantel Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 113
Jaar gelys 10
Ligging
- Kusweg 183, St Tropez-kompleks, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink St Tropez 1006 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 183, St Tropez-kompleks, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom