LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by St Tropez 1102 | LekkeSlaap
+12

St Tropez 1102

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Tropex 1102, Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

St Tropez 1102 is 'n knus selfsorgwoonstel in die veilige St Tropez-woonstelblok in Strand, net oorkant die pad van die swemstrand. Die woonstel bied pragtige uitsigte oor Valsbaai en dit is net 'n paar minute weg van die gholfbaan en Somerset Mall.

Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel en 'n mikrogolf. Die woonstel het 'n 4 sitplek-etenstafel met stoele en die sitkamer bied lieflike uitsigte.

Die Tropez-kompleks bied 'n gemeenskaplike muntwassery op die grondvloer, asook gemeenskaplike braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.

Verder is dit ook 'n ideale basis vir 'n rustige strandvakansie. Dit is 30 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en naby Stellenbosch wat verskeie wynplase bied.

Slaapplek

’n Bespreking by St Tropez 1102 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 2 resensies vir St Tropez 1102
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • St Tropex 1102, Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink St Tropez 1102 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Tropex 1102, Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYQ3Z2YzbHtwCI9cgrsIanjBZ1kA9FebV7Cq3gmAHbcENt9AYRz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 Unit 1102 St Tropez 183 Beach Road 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.105019 18.817995291996
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!