LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by St Tropez 1102 | LekkeSlaap
+12

St Tropez 1102

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 2 resensies vir St Tropez 1102
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.0/5
Florid Chanda M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Florid Chanda M
Gesin met tieners

The place is located right at the beach and provides easy access to shops and restaurants.

Enjoyed our stay. The facilities were clean and had essential facilities for a self catering place. Very secure. Consideration should be made to available cleaning facilities for long stays. Well located.

Celeste B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Celeste B

Teleurgesteld.

Die ligte in die 2de slaapkamer het nie gewerk nie. Die bedlampe in die hoofslaapkamer het geen gloeilampe in gehad nie, so kon die nie gebruik nie. Daar was net 1 toiletrol verskaf vir die 3 dae. Daar was ook geen opwaslappe of afdrooglappe wat ek kon gebruik nie.

St Tropez 1102's terugvoer

Dankie vir die terugvoering.
Die lappies en sponsies is in kombuis kas gewees.
Jammer oor die lig in tweede slaapkamer, daar was fout met die skakelaar. Ek het die lig getoets voor aankoms en het gewerk, ek het eers na julle uit is gesien daar is fout met skakelaar en dit is reg gemaak.
Ek het met julle gekommunikeer, maar niks was gesê oor enige klagtes nie. kon my net laat weet het as daar probleme was en ek sou dadelik uitsorteer het, ek was elke dag in St.Tropez.

St Tropez 1102
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Tropex 1102, Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYQ3Z2YzbHtwCI9cgrsIanjBZ1kA9FebV7Cq3gmAHbcENt9AYRz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 Unit 1102 St Tropez 183 Beach Road 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.105019 18.817995291996
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!