Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Tropez 204

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 113

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir St Tropez 204
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Wilfried M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilfried M
Saam met vriende

Woonstel is teen die see en kyk reg wes. Baie warm in die middag.

Lekker gebly, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa E

Heerlike wegbreek, nét wat ons gesoek het.

Ons sal St Tropez 204 sterk aanbeveel vir 'n rustige seevakansie. Die woonstel is baie goed toegerus met alles wat nodig is. Die hele gesin het dit baie geniet, wens ons kon langer bly. Dankie Chantel vir jou vriendelikheid en behulpsaamheid, ons waardeer dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pure bliss.

The view was spectacular! We walked on the beach, to restaurants, there was no need to drive around at all. The weather was perfect and we got the best sleep in months. Will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanri C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hanri C
Gesin met tieners

Comfortable, clean and very pleasant stay.

We enjoyed our stay in the Strand. It was lovely to be so close to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B
Gesin met tieners

Heerlike vakansiewoonstel met pragtige uitsig.

Dankie vir 'n heerlike en goed ingerigte vakansiewoonstel. Hysbakke vergemaklik jou pad na jou woonstel en met die see letterlik reg oor die pad was dit 'n baie aangename verblyftydperk. Kombuis het alles wat jy nodig het met ekstra bakke en dinge ook beskikbaar. Ons het lekker gebly en lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vernon S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon S
Gesin met tieners

The place is awesome the the lady running the place is awesome helpful.

Great place for holiday inexpensive beautiful beach.clean place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S
Gesin met tieners

Dit is ideaal geleë, jy sit nie met parkeerprobleme rondom die strand nie!

Die woonstel was baie goed geleë en jy kan strand toe loop en heerlike eetplekke ook in die area. Ideaal vir 'n gesinsvakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Tropez Eenheid 204, Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefb305626af71cff9042da652d99b24c36b0814a3d4795fdae99ffe7f4339f529382baa34b6f7f52c1f592012ca453bf3770?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Unit 204 St Tropez 183 Beach Road 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.104975519309 18.817969449074
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem