Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Tropez 303

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Jenene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 18 resensies vir St Tropez 303
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5
Lize-mari V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lize-mari V
Saam met vriende

Was lekker. Dit was genot die een dag, maar die netheid van die plek kort net bietjie aandag.

Die uitsig en area is baie mooi en ideaal vir 'n paar dae se vertoef. Die plek was nie so skoon gevind nie, mens kon die vloer sien en voel dat dit nie baie skoon was nie, en ons het ook 'n paar dooie kakkerlakke gekry. Verder het dit alles gehad wat mens nodig gehad het. Om die sleutel te bêre, die hek gaan nie outomaties oop van binne af nie, so ons moes mense vra wat uitgaan om oop te maak (dalk kyk na ander reëlings oor hoe mens dit kan maak).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilke V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ilke V
Gesin met tieners

Ek is teleurgesteld oor die inligting wat weergegee is en dit wat ons gekry het.

Daar is nie 2 slaapkamers nie. Ook nie 'n braai-area nie. Daar is 1 slaapkamer sonder 'n deur en 'n uittrekbank met 2 dun sponsmatrasse. Die uitsig is pragtig. Die eienaar is nie beskikbaar vir vrae nie en neem ten minste 2 ure om terug te kom na jou indien enigsins. Ek het alles hierbo genoem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tamlyn P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamlyn P
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was so very peaceful and the view was amazing.

Everything was available for us to use. Our stay was peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B
Gesin met klein kinders

Ballet Eistedfod.

Het my verblyf vreeslik baie geniet die naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sophia V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plekkie!

Klein maar baie oulik vir 2 mense. Alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mc C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mc C
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Verblyf was lekker. Mooiste uitsig. Ons het net nie toegang tot die WiFi gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew A
Besigheidsreis

Love the view.

It's always a pleasure to stay in St Tropez. I love mixing surfing with business travel and this is a super spot to do that.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dudlezino D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Dudlezino D
Gesin met klein kinders

Pateties.

Die plek is vol kakkerlakke en dan weier hulle om geld terug te betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jodi M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodi M
Saam met vriende

Had a lovely relaxing stay.

When we arrived the place was nice and clean and everything on its place. Nice big TV with Netflix and great wifi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew A
Enkelreisiger

Small affordable apartment, stunning views, stunning location, great surfing.

JC was a fabulous host, very accommodating. The apartment is small but suited my needs perfectly as a single traveller on a combined business and surfing trip. WiFi was fast and served my video conferencing needs. Beach just over the road so easy to pop out for a surf early morning and early evening.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lian L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lian L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, veilig en gerieflik naby CT lughawe.

Na aanvanklike kommunikasieprobleme is die situasie gered. Jenene het uit haar pad uit gegaan om seker te maak almal is gelukkig. Alles was netjies en skoon gewees soos geadverteer en die uitsig was baie aangenaam. Ek sal St Tropez 303 vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, well needed rest.

A jar of salt will make the world of difference. Everything else was perfect.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mercia S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mercia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moderate.

I asked the tenant the password for the front gate as we had to come in and out of the main gate at the back, but was ignored. It would have been so much more convenient if we could make use of the front gate that leads straight to the beach across the street. Then the power tripped each time we wanted to make use of the oven, so unfortunately we couldn't make use of the oven. There was 1 pan and a small 20 cm pot that was so small you can't even cook a meal in it. The shower head doesn't work properly and if you try to turn it, the entire head comes off. The WiFi was off since the Saturday, another bummer (out of date on the screen). Don't think I will make use of this unit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

St Tropez 303 se terugvoer

Good day Mercia,

We apologise for inconvenience caused by the oven and the Wi-Fi. The only reason could be the constant loadshedding. We have however replaced the oven and the Wi-Fi. We have also added some more pots and pans, as per your suggestion.

We always value the feedback from our customers and strive to make the stay with us as comfortable as possible.

We hope that you will reconsider staying with us in future.

St Tropez 303
Nicole Caren V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole Caren V
Saam met vriende

Beautiful.

We like the big window and the seaview.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great View. Very Secure.

Quick booking was made on short notice. Very clean. Very close to the beach and main access roads.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tes V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf.

Ideaal geleë vir persone wat reis vir besigheid of naby die lughawe wil wees. Keurige binneversiering, goed toegerus, netjies en uitmuntende see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 183, St. Tropez-kompleks, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfaaaea2984868c0c4e9dc83ab6e1f3c3def39c7d5fc3c8c30f1cdf0d007c7add420d817bb3ed8b596c56d2caf9d55cac8b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 183 Beach Road St Tropez Complex 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1053125 18.818132
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem