St Tropez 303
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 183, St. Tropez-kompleks, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
St Tropez 303 is 'n lieflike seefrontwoonstel in 'n veilige kompleks in die Strand, Wes-Kaap. Dié selfsorgwoonstel is die ideale basis vanwaar die omliggende besienswaardighede in hierdie deel van die Strand besoek kan word.
Die woonstel het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Daar is 'n dubbelbed en 'n plafonwaaier in die slaapkamer en die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, 'n ketel, eetgerei en breekware toegerus.
Die sitkamer het 'n gemaklike dubbelslaapbank wat geskik is vir 2 kinders, maar moet vooraf gereël word en 'n TV. Die sitkamer spog met 'n uitsig oor die see, asook die strandfront.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is beskikbaar. Gemeenskaplike braaigeriewe is beskikbaar.
Die Strand is een van die gewildste strande in die Wes-Kaap. Die woonstel is naby verskeie winkels en restaurante. Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry, voetslaan, swem, visvang, en bootritte in.
Slaapplek
’n Bespreking by St Tropez 303 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Jenene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 19
Jaar gelys 1
Ligging
- Kusweg 183, St. Tropez-kompleks, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink St Tropez 303 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 183, St. Tropez-kompleks, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18