Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Tropez 908

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 183, St Tropez 304, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

St Tropez 908 is 'n selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in die veilige St Tropez-woonstelblok in die Strand, net oorkant die swemstrand. Die woonstel bied beeldskone uitsigte oor Valsbaai en dis net 'n paar minute van die gholfbaan en die inkopieparadys Somerset Mall af.

Die woonstel het gemaklike slaapplek vir tot 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die sitarea het 'n rusbank wat geskik is vir 'n kind. Jy kan die beeldskone uitsigte oor die see vanuit die gerief van jou bed geniet. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n ketel, 'n broodrooster, eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n platskerm-TV, WiFi en 'n uitsig oor die see.

Die St Tropez-kompleks het gemeenskaplike wasgoedgeriewe op die grondvloer en ook gemeenskaplike braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dit is die ideale bestemming vir 'n rustige strandvakansie. Ons is net 30 minute se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af en na aan Stellenbosch waar jy 'n verskeidenheid wynplase kan besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by St Tropez 908 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir St Tropez 908
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 113

Jaar gelys 10

Ligging

  • Kusweg 183, St Tropez 304, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink St Tropez 908 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 183, St Tropez 304, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd73fe7321e88bf5ae365c498f4894286bfda27f7e60d257af072c27bfad6dc5617d9e91d93a367dc639a551a5280fb414584?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 183 Beach Road St Tropez 304 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1050266 18.818007
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem