Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stanford Hills Estate

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 25 resensies vir Stanford Hills Estate
Netheid
3.8/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V

Lekker rustige kuier op 'n pragtige blom- en wynplaas - mooi uitsig en lekker cosy cottage.

Ons het heerlik ontspan. Ver gestap tussen blomme en wingerde. Wyngeproe en gebraai. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar gaan bly vir 'n langer periode.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilezia V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilezia V

Rejuvenated, feel like a new person afresh.

We were a group of friends and family that celebrated my mother's 60th bday. The scenery and location is absolutely amazing. The weekend was too short to experience everything Stanford has to offer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joan B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Joan B
Gesin met klein kinders

The vibe is to die for, we really enjoyed our stay.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claire D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire D

Stunning location with everything a family needs for a relaxing holiday.

Wow. This was our second stay at Stanford Hills. This time our teenagers took along friends so we booked the Manor House. We can't wait to go back! The house is absolutely stunning, it has everything you need and more. I'm very fussy and hate staying anywhere that is not cleaned to my standard, I'm always cleaning before unpacking while hubby takes the kids to look around. Not here. I felt at home right away. Super clean, crisp white bedding and super comfy beds. My only negative was that there were no heaters apart from the main fireplace. It's a big old house and we were very cold at night. The water bottles were a nice touch and we would have suffered without them! But a gas heater or a little blow heater just to warm the room after a bath would have been nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mel E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Mel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was okay.

The accommodation was average but I found certain essential things missing, like no TV, no ice trays. no oven gloves, no tray, no braai utensils, luckily I brought my own, no salt and pepper set had to request from the reception but was not dropped off as suggested, no bath soap,.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig in fynbos-omgewing met 4 seisoene in een dag.

Die woonstelle is goed geleë tussen fynbos-landerye. Pragtige uitsig op die rivier. Gerieflik naby Stanford. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonor B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonor B
Gesin met tieners

Pragtige plek, lieflike ligging.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esti D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Esti D

Bekostigbare verblyf op mooi plaas en in pragtige omgewing.

Oulike huisie, maar het werk nodig. Geleë in 'n wonderlike area op 'n pragtige werkende plaas. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie P
Saam met vriende

Lovely cottage and great restaurant.

My friend and I went on a little road trip and decided to spend 3 nights in Stanford. We decided on Stanford hill for close proximity to town and onsite restaurant with excellent food was most enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emma V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Emma V
Gesin met klein kinders

Fijn verblijf in prachtig gelegen cottage.

We hadden eerst de trailer geboekt, doe dit niet, voor dat hij grondig is gerenoveerd! Gelukkig konden we omboeken en verbleven we in een prachtige cottage met goeie voorzieningen. Alleen de verdeelstekker in de woonkamer moet vervangen worden. Mooie natuur, vogeltjes, rust. Lekker buiten zitten, prima kookvoorzieningen. Onze kleine van 1 jaar kon (nadat we de stekker hadden afgeschermd) prima rondkruipen door het huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre P

Fabulous accommodation, friendly staff.

Our group of 13 spent a weekend at the Manor house and Sylvia cottage. We all thoroughly enjoyed our stay in the beautiful, comfortable and well appointed accommodation in such stunning surroundings of the lovely Stanford Hills Estate. We highly recommend this wonderful venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gekuier.

Ons het baie lekker gekuier. My dogter van 7 het met skok gevra waar die TV is toe ons instap, maar dit was heerlik om net mekaar se geselskap te geniet. Als was mooi skoon en almal was vriendelik. My vrou was baie bly oor die pragtige bos proteas. Sien julle weer binnekort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stanford Hills Estate se terugvoer

Liewe Marius,

Ek is bly julle het lekker gebly. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Groete,
Stanford Hills - Sylvia Slabbert

Stanford Hills Estate
Odette G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Odette G

Zero kliëntediens.

Na 'n aand se slaap is daar vyf Stanford Hills-werknemers in die ontvangsgebou. Twee is op sosiale media. Een kam haar hare. Een vat jou geld. Nul vra of jou verblyf okei was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lali B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lali B
Saam met vriende

Verblyf goed, maar personeel baie vriendelik maar uiters swak.

Eers nie kothuis gekry waarvoor ons gevra het. Betaal vir DStv maar geen TV beskikbaar. Later terugbetaal. Wynproe uiters swak. Bottels moes baie lank oopgestaan het en wyn het oksideer. Verskillende wyne in dieselfde glas met geen water of iets om palet skoon te maak. Persoon het baie min kennis van produk. Wyn word nie higiënies bedien. Vryf bek van bottel warm met kaal hand. Webblad sê wynproe is gratis. Prys R40 per persoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanneke B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanneke B
Gesin met tieners

Heerlik.

Alles was 100% en ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marié F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marié F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, kan jou skoene uittrek en rus.

Ons het dit baie geniet, veral dat ons hondjie saam ons kon gaan. Ons het 'n omheinde kothuis gehad en sy was ook veilig as sy gespeel het. Kon glad nie uitgekom het nie. Die kothuis het 'n wonderlike uitsig, die wind het nogal gewaai toe ons daar was, maar ons het die stoep en uitsig baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stanford Hills Estate se terugvoer

Hi Marié,

Dankie vir jou terugvoering. Ek is baie bly julle het dit geniet.
Hoop om julle gou weer in die toekoms te sien.

Vriendelike groete,
Sylvia

Stanford Hills Estate
Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minette S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Minette S
Gesin met klein kinders

Heerlik en ontspannend!

Lekker rustige plaas atmosfeer en oulike speelparkie vir die kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels G - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike ligging. Opknapping nodig. Onaangename reuke was 'n probleem.

'n Baie vreedsame ligging. Ideale plek om batterye te gaan laai. Fasiliteite benodig opknapping.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Riana L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig, maar stort werk nie.

Ons eers die Vrydagaand laat daar aangekom aangesien ons tot laat werk, dus net neergesit en in dorp toe gegaan om daar te gaan eet by restaurant waar ons bespreek het. Toe ons terugkom, wou ons warm stort vat, maar tot ons groot teleurstelling het daar net druppels water by stort uitgekom. Ons moes weer die volgende oggend vroeg ry, dus nie tyd gehad om te wag dat iemand kom kyk nie, moes dus eers die middag gaan stort by volgende bestemming. Ek voel jy betaal op 'n Vrydagaand net vir slaapplek en warm stort, dus teleurstellend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna R - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna R
Gesin met klein kinders

Rustig, mooi en die wyn fantasties!

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindi K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi K
Saam met vriende

Baie goeie waarde vir geld!

Ons sal verseker weer terugkom in die winter! Lyk soos die ideale snoesige winterwegbreekplekkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stanford Hills Estate se terugvoer

Dear Lindi,

Thank you for the feedback. So pleased you enjoyed your short stay and look forward to welcoming you back in the future.

Kind regards,
Trish - Stanford Hills Cottages

Stanford Hills Estate
Adele K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele K
Saam met vriende

Baie lekker!

Sal altyd weer terug gaan. Baie mooi, rustig en kalm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stanford Hills Estate se terugvoer

Dear Adele,

Thank you for the feedback. So pleased you enjoyed your short stay and look forward to welcoming you back in the future.

Kind regards,
Trish - Stanford Hills Cottages

Stanford Hills Estate
Vanaf
R1 190
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 190
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stanford Hills Estate, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd95d3792171a9c962259e6ffa84309db02cbbd45564e7da021d1276d741175506f6c2f0cbabfc94b3d2d01c7b05892b6187d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2) 25 5 1 4 Stanford Hills Estate Stanford 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.426031338603 19.47524594841